Inspirasie vir die week!!

Week 1:
Stap die nuwe jaar tegemoet vol verwagtings en drome om 'n duidelike verskil te maak.

Week 2:
A strong friendship doesn't need daily conversation, doesn't always need togetherness, as long as the relationship lives in the heart, true friends will never part...

Week 3:
Baie nuwejaarswense verwag van ons vir 2015, Job se geduld, Salomo se wysheid en Paulus se ywer. Kom ons as lesers van Tekkie Tonic en die res van die Tekkies vermy en skram in 2015 weg van Eva se ongehoorsaamheid, Kain se jaloesie en bloedlus, Noag se dronkenskap, Jakob se skelmstreke, Aäron se afgodsverleiding, Jona se opdragontduiking, Simson se brandstigting, Saul se haatdraendheid, Dawid se wellustigheid en beplande moord, Herodus se kindermishandeling, Judas se geldgierigheid, Petrus se waarheidsontkenning en Pilatus se korrupte wetstoepassing.

Wat 'n wonderlike en aangename skool sal HTS nie wees om by te woon nie.
[AL Esterhuyse - Kurumann]

Week 4: 
Families that eat together, stay together.
[Coba Swart - councillor FAMSA]

Week 5:
Mag die son, die maan en die sterretjies
altyd oor julle glans
en die voëltjies, die bokketjies en die vlindertjies
altyd voor julle
op julle se voetpaadjies dans.
[Khoisan-seëning]

Week 6:
Life is the most difficult exam. Many people fail because they try to copy others, not realizing that everyone has a different question paper!

Week 7:
Daagliks kom daar uitdagings op jou pad, maar jy moet dit altyd as 'n geleentheid sien om te groei.
[Pierre Spies - rugbyspeler]

Week 8:
Big shots are only little shots that keep shooting. [Christopher Morley]


Week 9:
Mense vergelyk ander mense soms met diere.  Of met vrugte.  So kry jy jou “buffels” of “trapsuutjies”.  Jou “harde koejawels” of “suur pruime”.  Persoonlik voel ek dat die mensdom met lekkergoed vergelyk kan word.  Daar is ‘n oneidigheid in kleur, smaak, tekstuur en verpakking.

So kry jy jou malvalekker-mense.  Sag van binne en buite.  Jou jellie-lekkergoed-mense en paaseier-mense val ook in hierdie kategorie.  Hulle is egter die tipe lekker wat jy met ekstra versigtigheid hanteer.  Los jy hulle in die Noord-Kaap son, raak hulle hard van buite, maar dalk nog effens sag van binne.  Stel jy hulle te lank aan negatiewe elemente bloot, raak hulle binnekante uiteindelik ook hard.  Amper oneetbaar.

Dan kry jy jou nikkerbal- en gekookte lekkers-mense. So hard van binne soos van buite.  Onwrikbaar.  Jy hou van hulle.  Of jy hou nie van hulle nie.  En visa versa.  Hulle verrig die onmoontlike in moeilike tye.  Hulle is wie hulle is en maak gewoonlik geen geheim daarvan nie.  Mens wonder soms hoe hulle voorbereidingsproses moes wees om so hard aan die ander kant uit te kom.

Ons kry ook die wit-eier-mense.  Jy het amper ‘n mes nodig om die buitenste dop te breek, maar dit is waar die hardheid ophou.  Binne wag ‘n soet sjokoladelaag wat smelt in jou mond.  Die geheim is om nie op te gee op hierdie mense nie.  Al lyk dit op die oog af nie so nie, smag hulle daarna dat jy deur die klipharde dop breek en uitvind wat werklik in hulle binneste aangaan.  Jy kry ook die teenoorgestelde – die sagte sjokoladelaag buite en ‘n harde neut aan die binnekant.  Op die oog af sag, maar jy vind baie vinnig uit dat dit is waar die sagtheid ophou.

Natuurlik is daar jou sjokolade-mense.  Mense wie jy opsoek wanneer jy troos nodig het.  Dit is gewoonlik iemand na aan jou. Wanneer jy hulle in die Noord-Kaap son los, verloor hulle hulle vorm, maar nie hulle smaak nie.  Gee jy hulle ‘n tydjie om af te koel, is hulle weer eetbaar.

Dan is daar die legio ander lekkergoed-mense.  Die toffies en die suigstokkies.  Die kougom en die sherbet.  Die suurwurms en die sout-drop.

Soos alles in die lewe moet ons versigtig wees om nie ‘n lekkergoed bloot op sy verpakking te beoordeel nie.  Soms is dit die aangenaamste lekker wat uit die onopvallendste verpakking te voorskyn kom.  Soms is daar die teleurstelling van ‘n ongelooflike verpakking met ‘n nie so smaaklike lekker daar binne nie.

Volgens my, wat al in vier provinsies gewoon het, is die mense van sentraal Suid-Afrika, maar veral die Noord-Kaap, my gunsteling lekkergoed-mense.  Hulle gasvryheid en omgee in swaar tye oortref enige ander provinsie se lekkergoed-mense.

Almal van ons is uniek.  Ons verskille maak die lewe interessant en ons vul mekaar aan, al voel dit nie altyd so nie.

Watter tipe lekkergoed-mens is jy?
[Karin Muller: Noordkaap 2014-04-22]

Week 10:
We do not stop playing because we grow old.
We grow old because we stop playing.
NEVER Be The First To Get Old!

Week 11:

In elke mens is 'n juweel opgesluit, ons moet net bereid wees om diepter te wil kyk.
[Janine Bevolo-Manders]

Week 12:


Week 13:
Ons is almal stukkies mosaïek - stukkies lig, liefde, geskiedenis, sterre - saamgetower deur musiek en woorde.
[Anita Krishan]

Week 14:
Without GOD, our week would be:
Sinday, Mournday, Tearsday, Wasteday,
Thirstday, Fightday & Shatterday.

Remember seven days WITHOUT GOD makes one WEAK !

Week 15:
Geluk is nie bekombaar deur dit wat ons kry nie, maar deur dit wat ons gee.
[In-fokus Worcester]

Week 16:
Need washing?
A little girl had been shopping with her Mom in WalMart. She must have been 6 years old, this beautiful red haired, freckle faced image of innocence.

It was pouring outside. The kind of rain that gushes over the top of rain gutters, so much in a hurry to hit the earth it has no time to flow down the spout.. We all stood there, under the awning, just inside the door of the WalMart. We waited, some patiently, others irritated because nature messed up their hurried day.

I am always mesmerized by rainfall. I got lost in the sound and sight of the heavens washing away the dirt and dust of the world.  Memories of running, splashing so carefree as a child came pouring in as a welcome reprieve from the worries of my day.

Her little voice was so sweet as it broke the hypnotic trance we were all caught in, 'Mom let's run through the rain,' she said.

'What?' Mom asked.

'Let's run through the rain!' She repeated.

'No, honey. We'll wait until it slows down a bit,' Mom replied.

This young child waited a minute and repeated: 'Mom, let's run through the rain..'

'We'll get soaked if we do,' Mom said.

'No, we won't, Mom. That's not what you said this morning,' the young girl said as she tugged at her Mom's arm.

'This morning? When did I say we could run through the rain and not get wet?'

'Don't you remember? When you were talking to Daddy about his cancer, you said, ' If God can get us through this, He can get us through anything! ' '

The entire crowd stopped dead silent.. I swear you couldn't hear anything but the rain.. We all stood silently. No one left. Mom paused and thought for a moment about what she would say.

Now some would laugh it off and scold her for being silly. Some might even ignore what was said. But this was a moment of affirmation in a young child's life. A time when innocent trust can be nurtured so that it will bloom into faith.

'Honey, you are absolutely right. Let's run through the rain. If GOD let's us get wet, well maybe we just need washing,' Mom said.

Then off they ran. We all stood watching, smiling and laughing as they darted past the cars and yes, through the puddles. They got soaked.

They were followed by a few who screamed and laughed like children all the way to their cars. And yes, I did.  I ran.  I got wet.  I needed washing.

Circumstances or people can take away your material possessions, they can take away your money, and they can take away your health. But no one can ever take away your precious memories...So, don't forget to make time and take the opportunities to make memories everyday.  
[Unknown]

Week 17:
Ons kan nie groot dinge vermag nie - net klein dinge met groot liefde.
[Moeder Teresa]

Week 18:

Week 19:
As die wêreld vir jou koud voel, maak 'n vuurtjie en maak dit warm.
[Lucy Larcom]


Week 20:
To everything there is a season and a time to every purpose under heaven.

They say it takes a minute to find a special person, an hour to appreciate them, a day to love them, but then an entire life to forget them.

Take the time to live!!!


Week 21:
Leef asof dit wat jy doen 'n verskil maak. Dit doen.
[In-fokus Worcester]

Week 22:

Week 23:
Besondere gebed van 'n moeder
Oorgeneem uit Interaksie van 2004:2

'n Bruin moeder van sewe kinders sê dat sy haar kinders net deur gebed en groot genade grootgekry het. Haar naam is Maria en sy woon in Potchefstroom. Hier volg haar gebed: 

"Vader van genade. Ons staan weer vandag hier voor U as moeders wat baie bekommerd oor onse kinders se toekoms is. Ons is net die wasmasjiene, Here. Die Bybel is onse seeppoeier en onse gebede is die water, Here."

"Die kinders is die wasgoed. Nou as daardie klere nie skoonkom nie, Here, gebruik ons baie  
water. Nou gebeur dit ook dat ons die wasgoed moet  soak vir 'n lang tyd, omdat onse Vader ons partykeer nie dadelik antwoord nie. Ons weet die Here antwoord ons op Sy eie tyd."

Week 24:
Dear Grand-daughter,

The other day I went up to our local Christian book store and saw a 'Honk if you love Jesus' bumper sticker .
I was feeling particularly sassy that day because I had just come from a thrilling choir performance, followed by a thunderous prayer meeting.

So, I bought the sticker and put it on my bumper.

Boy, am I glad I did; what an uplifting experience that followed.

I was stopped at a red light at a busy intersection, just lost in thought about the Lord and how good he is, and I didn't notice that the light had changed.

It is a good thing someone else loves Jesus because if he hadn't honked, I'd never have noticed..

I found that lots of people love Jesus!

While I was sitting there, the guy behind started honking like crazy, and then he leaned out of his window and screamed, 'For the love of God!'

'Go! Go! Go! Jesus Christ, GO!'

What an exuberant cheerleader he was for Jesus!

Everyone started honking!

I just leaned out my window and started waving and smiling at all those loving people.

I even honked my horn a few times to share in the love!

There must have been a man from Florida back there because I heard him yelling something about a sunny beach.

I saw another guy waving in a funny way with only his middle finger stuck up in the air.

I asked my young teenage grandson in the back seat what that meant.

He said it was probably a Hawaiian good luck sign or something.

Well, I have never met anyone from Hawaii, so I leaned out the window and gave him the good luck sign right back.

My grandson burst out laughing.

Why even he was enjoying this religious experience!!

A couple of the people were so caught up in the joy of the moment that they got out of their cars and started walking towards me.

I bet they wanted to pray or ask what church I attended, but this is when I noticed the light had changed.

So, grinning, I waved at all my brothers and sisters, and drove on through the intersection.

I noticed that I was the only car that got through the intersection before the light changed again and felt kind of sad that I had to leave them after all the love we had shared..

So I slowed the car down, leaned out the window and gave them all the Hawaiian good luck sign one last time as I drove away. Praise the Lord for such wonderful folks!!

Will write again soon,

Love, Grandma 

Week 25:
Party dae kom mens by die skool aan en jy voel mismoedig, geïrriteerd met die kinders en die medekollegas.

Jy kom werk toe met hartseer en pyn, met geen lus vir die dag nie! Dit het al met ons almal gebeur.

MAAR, dan is daar altyd daardie IEMAND...

IEMAND wat 'n simpel grappie vertel,
IEMAND wat 'n mooi boodskap in die oggende in jou gedagtes los,
IEMAND wat jou oorval met positiwiteit,
IEMAND wat altyd lag,
IEMAND wat 'n storie vertel, wat jou probleme klein laat voel,
IEMAND wat jou pyn raaksien en aan jou dink,
IEMAND wat jou beter laat voel!!

Jy was al daardie IEMAND vir 'n kollega! Dankie daarvoor!

Week 27
Hoop dans in die reënpoele rond totdat die son weer skyn .

Week 29
Om te leef is raar, die meeste mense bestaan slegs!



Week 31
Die persoon wat jou te na kom, is ook besig om jou 'n les te leer. Respekteer hom ten minste daarvoor.  [Leon Brown]