Het jy geweet...?










 Ons planeet lewe met...

*10 000 spesies bakterieë in 1 gram grond.
*skulpe en koraal wat die chemiese samestelling van die water in die oseane  stabiliseer



                                      



Misdaad in Suid-Afrika

5 900 misdade word per dag in Suid-Afrika gerapporteer.
7,6 per 100 000 mense is die moord-gemiddeld vir die wêreld.
Meer mense word in Nyanga in die Wes-Kaap vermoor as enige ander plek in die land.

 




Hippos

Hippos are susceptible to sunburn and spend most of their days with just their noses out of water. Their noses have special flaps that close when submerged and the can stay under water for 25 minutes.






Water

Water is noodsaaklik vir ekonomiese groei en ontwikkeling en vir die oorlewing van beide land- en waterekosisteme. 'n Totaal van 700 miljoen mense wêreldwyd in 43 lande ervaar tans 'n tekort aan water en meer as 900 miljoen mense het nie toegang tot veilige drinkwater nie.

Menslike riool is die algemeenste oorsaak van waterbesmetting.



Internetgebruikers

Slegs 4% van mense in Afrika suid van die Sahara is internetgebruikers. As jy die internet gebruik vir take of om ou vraestelle te kry, is jy een van dié 4%. Daarenteen het die getal breëbandgebruikers in China verdubbel tussen 2007 en 2010.

Tans is China die land met die meeste breëbandintekenare, naamlik 126.3 miljoen, gevolg deur die VSA met 85,7 miljoen, Japan met 34 miljoen, Duitsland 26,1 miljoen en Frankryk met 21,3 miljoen.


Tee

Die Portugese was vermoedelik die eerste Europeërs wat tee gedrink het en so vroeg soos 1580 is klein hoeveelhede tee na Lissabon gebring.
Die patent vir die eerste teesakkie is in 1896 aan 'n Brit, AV Smith, toegestaan. Maar dis eers in die 1930's dat tee in teesakkies vir tuisgebruik verkoop is.

Nancy Reagan, voormalige Amerikaanse presidentsvrou het gesê: "'n Vrou is soos 'n teesakkie. Dit is eers wanneer sy in die warm water beland dat 'n mens besef hoe sterk sy is,"


Rooibostee 

Dir rooibosteestruik kom in die suidwestelike dele van Suid-Afrika voor. Suid-Afrika voer dit wyd en syd uit en dit is 'n gesogte drankie in Japan. Rooibostee is bekend daarvoor dat dit help teen slapeloosheid, strestoestande, koliek en maagkrampe.




Motorongelukke

Suid-Afrika se eerste ernstige padongeluk het op 1 Oktober 1903 om 21:30 plaasgevind toe die gesiene Kaapse sakeman Charles Garlick en twee metgeselle op pad van Mowbray na Durbanville in Garlick se 24 pk-Darracq op die spoorlyn by 'n spooroorgang vasgekeer is. Die eerste hek het oopgemaak, maar die tweede het nie - en daar het hulle gesit, met die Johannesburgse sneltrein wat op hulle afpyl. Daar was nie tyd om uit te spring nie en al drie die insittendes is erg beseer. Hulle het egter herstel en die motor kon ook reggemaak word.



First human heart transplant

Dr. Christiaan Barnard, at Groote Schuur Hospital in Cape Town, performed the first human heart transplant in the world in 1967. He was also the first to do a "piggyback" transplant in 1971, and he was the first to do a heart-lung transplant.



                                       
Coal exports

The vast majority of South African coal exports are shipped through the Richards Bay Coal Terminal (RBCT). With the capacity to export 79.4 mmst annually, RBCT is the world's largest
coal export facility.






The Cullinan Diamond

The world's largest diamond was the Cullinan Diamond, found in South Africa in 1905. It weighed 3,106.75 carats uncut. It was cut into the Great Star of Africa, weighing 530.2 carats, the Lesser Star of Africa, which weighs 317.40 carats, and 104 other diamonds of nearly flawless color and clarity. They now form part of the British crown jewels.