VRL en ander leierposisies







A real leader

A leader needs to be responsible

A leader must always be totally committed

A leader should have an attitude of acceptance

without real friends even a millionaire is poor,
therefore a leader must be friendly.

In the presence of trouble, a leader shoud be able
to grow wings.

A leader learns from criticism.

A leader as to do more than is expected,
because excellence demands quality in leadership.

And most importantly ...
a good leader beliefs in the importance of people as individuals!

(Isaac Akinwotu: THS 2013)



Die manne wat sorg dat die biblioteek altyd in 'n netjies toestand is!! 
Hulle lees jou soos 'n boek, so miskien is dit wys om 'n nuwe blaadjie 
om te slaan voordat jy die biblioteek besoek!
Voor: Jason Botha, mnr. André H. van Dyk en Johan  Mostert
Agter: Bongani Khambule, Thabang Morake, Katleho Segalo
en Buhle Sicgawu



















































Die leierskap van HTS is gesetel in die matriekraad. 
Aan die stuur van sake is die voorsitter Lebohang Lengau 
(9de van links) en ondervoorsitter Drikus Jacobs (8ste van links). 
Op die res van die foto verskyn: Mnr. Francois Crauwcamp 
(mentor), Thato Thobatsi, Songezo Manqobe, Willem-Thys 
van Tonder, Tian Marais, Thato Marumo, Drikus Jacobs, Edward 
Bailey, Lebohang Lengau, Bongani Khambule, Mahemu Mahemu, 
Sibonese Sigcawu, Thabang Morake en Mnr. Pieter 
Swanepoel (skoolhoof).








HTS se voorlopers vanjaar is Drickus Jacobs, ondervoorsitter en
Lebogang  Lengau, voorsitter! Mag julle die VRL tot nuwe hoogtes
lei! Geniet julle jaar!