Reünie 2010

Terug na HOME

Johnny Anderson, seun van mnr. en mev. Anderson, albei onderwysers van HTS, was die skool se hoofseun in 2000. 2010 het die klompie 'n heerlike reünie gereël en net so gevat en lewenslustig soos altyd. 























Johnny Anderson, hoofseun van 2000, lewer sy toespraak!