Skryfsels en aanhalings uit opstelle van leerders

Terug na HOME PAGE




Uittreksels uit opstelle - September 2022

Ek wil nie net suksesvol wees nie, ek wil ook die regte impak hê.
(Derraldinho Smith 11C)

Jy is die direkteur van jou eie lewe.
(Mamello Rammone 11C)

Jy is alleen op jou lewensreis,
(Mamello Rammone 11C)

Uittreksels uit opstelle - September 2020

Dankie dat Ma in my glo. Dankie dat Ma my elke dag vertel om groot te droom. (Lehlohonolo Mashinini 12D)

Ma se raad aan my: "Om te wen is nie alles nie, maar die wil om te wen is in jou." (Thabo Mofokeng 12D)

Ek is trots op my mooi ma. Ek is trots om vir ander te sê wie my ma is. (Katleho Khoako 12D)

Die lewe sal nie meer dieselfde wees, as Ma nie meer in my lewe is nie. (Ethan Hendriks 12D)

Ouma, ek het baie probleme ... Ek is in die middel van 'n oseaan van probleme ... (Mpho Maphori 12B)

Ek wil hierdie jaar my beste doen om my ma trots te maak. (Jarred van der Westhuizen 12B)

Ma sal altyd in my hart wees. Die belangrikste vrou in my lewe. (Ethan Hendriks 12D)

Ouma, ek weet jy is eensaam, want oupa rus in vrede ... (Lehlohonolo Manana 12B)

Nee ... nee ... nie dit nie! Hoekom gebeur dit met my? (Mitchell Qhobela 12B)

2020 was soos 'n droom ... 'n nare droom ... 'n nagmerrie! (Mitchell Qhobela 12B)

My broer was die ster van die sokkerspan! (Kamohelo Hoshoko 12B)

Die sokkerveld is my tweede huis! (Sechaba Letebele 12B)

Ouma is een uit 'n miljoen! (Lehlohonolo Manana 12B)

Sokker is my lewe, want ek speel met my hart. (Gotsilekgosi Mokgaudi 12B)

Moenie wens dat jou droom waar sal word nie, maar werk hard, wys determinasie en glo in wat jy doen. (Shaun Diraditsile 12B)

Ouma, ek het baie probleme ... My lewe is nie maklik nie. My lewe is soos Jessica s'n in die storie "Verneukkind". (Lehlohonolo Manana 12B)

Sal ek 'n beter mens wees as ek sokker speel? (Tshembani Baloyi 12B)

Ons het geen genade as die skoolspan speel nie. (Plamedi Kitoko 12B)

Ek is sokker ... ek eet sokker en ek slaap sokker. (Phetetso Mpholleng 12B)

My ouma is die pilaar in ons familie! (Lehlohonolo Manana 12B)

Ek voel asof ek alleen in die wêreld is en dit in my matriekjaar. (Thaoto Mori 12B - 2016)

Ek was altyd die muis in die familie, maar vandag is ek die olifant ... ek het saam met Lionel Messi gespeel! (Bonganie Mkhwanazi 12C)

Sal ek 'n beter mens wees as ek sokker speel? (Tshembani Baloyi 12B)

Jammer...!
(Vir mev. Welman)

Jammer dat ek nie die beste punt

in Afrikaans behaal het nie.
Jammer dat ek nie elke dag
skool toe gekom het nie.
Jammer dat ek nie die stilste
in die klas was nie.

Maar juffrou...

Dankie dat jy nie opgegee het nie.
Dankie dat jy my met elke dag
se werk gehelp het.
Dankie dat jy my elke keer
vergewe het.

Ek was kinderagtig en daaroor is ek jammer...
Nou is ek 'n man en daarvoor is ek dankbaar!!
(Thabang Morake 12C 2014 )

Uittreksels uit opstelle - September 2015

'n Gesin se rusie is waar 'n kind se lewe eindig... (Thabang Morake 12C).

Ons gooi die sleutel van ons toekoms weg. (Kamohelo Chaka - 12B)

Mense misbruik die woorde: "Ek is jammer." (Olwethu Biyane - 12B)

Gelukkig is gevoelens nie permanent nie. (Kamohelo Chaka - 12B)

My ouers maak my keuses... (Kamohelo Chaka - 12B)

Die tegniese veld is Suid-Afrika se toekoms. (Andile George - 12B)

Ek is verantwoordelik vir my drome... nie my nagmerries nie. (Bongani Khambule - 12B)

Onverantwoordelikheid kom met sy eie prys! (Bongani Khambule - 12B)

Suid-Afrika is 'n land vol goud... (Lebohang Lengau - 12B)

God het my ma se seun gesien en nou is hy haar seën. (Songezo Mangqobe - 12B)

My arm familie is my inspirasie. (Thato Marumo - 12B)

Armoede dryf my na hoër hoogtes. (Thato Marumo - 12B)

Gebruik jou talente tot jou voordeel. (Mpho Mlangeni - 12B)

Moenie vir my simpatie gee nie, luister net na my...(R Molelekoa - 12B)

Die lewe is langer as 'n myl, vergeet die verlede...  (R Molelekoa - 12B)

Sport beveg honger! (Thato Salemane - 12B)

My pa was die pilaar in ons familie. (Kearabetswe Setlotlo - 12B)

Ek het gedink my ouers is my toekoms... (Masopha Porota - 12C)

Die vakansie sit herinneringe in my hart. (Masopha Porota - 12C)

My skool is my tweede huis...(Masopha Porota - 12C)

Dit is nie maklik om groot te word nie. Dit raak al hoe erger in 'n ongelukkige omgewing... (Thabang Morake 12C)

Deesdae gaan Kersfees nie meer oor kultuur, wonderwerke en geluk nie. Dit gaan oor groter, duurder geskenke en ander materiële dinge. (Thabang Morake 12C)

Geld laat my familie stry! Geld kan families breek... (Sello Mokhali 12C)

Kersfees... 'n tyd vir families. (Sello Mokhali 12C)

Skool is net soos 'n tronk..(Sello Mokhali 12C)

Dit lyk asof dinge nooit sal verander nie...

Nie nou nie... nooit! (Delmaine Williams 12C)

Die enigste mense waarop ek nie kan staatmaak nie, is my ouers... (Delmaine Williams 12C)

In my gesin daar is baie konflik en krisisse en dit is nie goed vir my nie... (Ngubi Mtebele 12C)

Geld beteken nie alles nie, dis nodig, maar dit beteken niks waar familie ingewikkeld is nie. (Shane Shamase 12C)

Dis weer die seisoen van danksegging...(Shane Shamase 12C)

Soms wonder ek waarom hulle ooit getrou het... (Letlotlo Mofokeng 12C)

Soos hulle sê: dit is beter om te gee as om te ontvang... (Letlotlo Mofokeng 12C)

Skool is net een groot oksimoron - dit is sleg en goed... (Letlotlo Mofokeng 12C)

Soms krale van vrede, soms 'n stryd tussen mure... (Masopha Porota 12c)

My ouers is vir my 'n dak, partykeer is hulle die trap wat my krap... (Masopha Porota 12C)

Kerfees....en weer is daar nie geld nie.(Lerato Sekhoto 12C)

Ons kuier nie, want ons het niks om te gee nie, maar God is met my ons!!!(Lerato Sekhoto 12C)

Dit is weer Kersfees. Daar is 'n gevoel in die strate, dit is weer Kersfees. Oral sien jy groen kersbome... (Tlotliso Molelekwa 12C)

Die magiese raak elke jaar duurder... (Thabang Morake 12C)

'n Gesin se rusie is waar 'n kind se lewe eindig. (Thabang Morake 12C)

Opstel: My hele hart in 'n koevert ...

Ek stuur vir juffrou my hele hart in 'n koevert ...

Ek het juffrou probeer bel, maar toe was juffrou se foon af, toe dog ek dat juffrou se batterye pap is of juffrou se simkaart gekrap is.

Ek het vir juffrou by jou klas gaan soek, maar juffrou was nie daar nie. Ek het probeer om juffrou by die blou kadette te gaan soek, maar ek kon vir juffrou ook nie daar kry nie. Ek was by die werkswinkels en het ook pouses na juffrou gesoek, maar ek kon juffrou nie kry nie.

Ek het probeer, Juffrou ...

Ek het probeer om so sterk soos 'n weduwee te wees ... ek het probeer om al my pyne agter my glimlag weg te steek, net soos 'n soldaat, maar ek kon nie meer nie, Juffrou.

Vigs het ma en pa weggevat en nou is dit net ek, Khaya en Lindiwe oor ...

Ons eet een keer op 'n dag en party dae eet ons niks nie.

Winter is op pad en Khaya het nie meer skoolskoene nie en sy kanker word erger. 

Ek probeer om elke dag hard te leer, maar ek kan nie meer nie, Juffrou.

Dit is my hart ... 

My hart is gebreek ...

Ek het gedink dat die hardste werk vir 'n hart is om net bloed te pomp, maar eindelik doen dit meer werk as om bloed te pomp.

My hart is nou in stukkies en dié is my laaste stukkie.

Ek hoop dat die koevert dit veilig by Juffrou sal kry ... 

[Hierdie opstel het die leerder geskryf na aanleiding van die vlg. twee gedigte: Pouse - Antjie Krog en Kontak - Theo de Jager]

Uittreksel uit ander bronne

Ek wil anders wees. Ek wil iets van my lewe maak. (Wayde van Niekerk - atleet)

Ek is nie 'n fout nie. Ek is God se plan. (Wayde van Niekerk  - atleet se ma)

Om arm te wees, maak my sterker. (Thabo Mofokeng)

My omstandighede bepaal nie my toekoms nie. (Peter van Wyk)

Vriende is my inspirasie. ( Louis Loock)

Die lewe is kort. Leef elke dag voluit! (Mpho Molefi)



A Difference In Opinion ...

The Greatest Cause Of Conflict In The World, In This Life And The Next, Will Always Be A Difference In Opinion, Because As A Species We Are Yet To Master Tolerance And Acceptance.

It Has Become A Norm For People To Treat Each Other With Indignity Based On What The Majority Of Society Deems As Acceptable; If You Don't Act A Certain, Go To A Certain. Club Or Even Belong To A Certain Culture, You Can't Run With Is. It Is Because Of This That You Find Such A Lack Of Respect Among Our Later Generations. The Phrase "Respect Is Earned", Which Formally Meant 'Your Value Will Be Judged Based On Your Ethic' Has Been Taken Completely Out Of Context And Turned Into A Battle Of 'I Refuse To Respect You If You Don't Respect Me First'. This Has Brought About A Nature Of Harbouring Ill Will Between Our Fellow Man Because I Want To Be Accepted Into A Certain Standard For Being Rather Than Based On Merit, Even When My Etiquette Leaves Much To Be Desired. I Fail To Grasp This New Concept Because As A Child I Was Brought Up In Such A Way As To Respect People First, Regardless Of Who They Were, Analyse Their Behaviour And If In fact One Day I Found They're Morals Were Not In Line With Mine, I Could Lose That Respect, But Never In Such A Way As To Frown Upon Or Belittle Them.

This Is A Notion That Many People Have Forgotten, So You Find Opinions Being Tossed Around And Swept Under The Rug With Utter Disregard For Sentiment, Which Is Also Something That Vexes Me Completely. Although A Persons Opinion May Not Be In Line With Yours, It Is Not Grounds For You Not To Accept It And Further Go On To Dehumanize And Torment Them Based On Their Opinion. In Times Of Conflict, Both Parties Are To Settle Their Differences By Means Of Compromise. You Accept Each Others Notions, Find Common Ground, Move Forward And Accept What You Cannot Change.

To Avoid These Clashes, A Common Mistake That We All Make Is Taking A Stance Without Familiarising Ourselves With The Pros And Cons Of Certain Agendas. "If The Popular Kid Says Drugs Are Good, I'll Also Say Drugs Are Good Because I Want To Fit In With The Popular Kid And I Won't Reason With Anyone Who Is Less Popular Than That Popular Kid Because They Know Best, They Didn't Just Get Popular By Talking Nonsense, Drugs Are Good Because Drugs Are Good." This Is What We Call Bigotry, Bigotry Fathers Ignorance, Which In Turn Leads To Failure In Most Aspects. To Avoid Being That Guy, If Minding Your Own Business Doesn't Seem To Work, I Would Recommend You Become A Fence Sitter For As Long As Possible. In Doing This, You Analyse Both Sides Of Every Respective Case, You Research, You Ask Questions, You Find Answers And Only Then Do You Take A Calculated And Informative Stance, One Which You Defend Against All Odds But Never At The Cost Of Intolerance. We As A Species Have Come To Forget That Being Civil Is The And The Key To Constructive Life Communication And A Balanced Society.

I Don't Have To Respect You, But Valuing You As A Human Being And What You Have To Offer Is
Only A Show Of Good Character. # Vision2020
(Masopha Porota 12C)

Labelling ...

Looking At People Today, More Specifically In Our Country, I Honestly Do Not See A Way Forward If We Continue To Classify Each Other Under Certain Hierarchies.

People Have Become So Accustomed To Labelling And Grouping Each Other That It Has Blurred The Line Between Preference And Stereotype.

Feminism, A System Implemented To Help Empower Women, Has Become Distorted Is Now Used To Advocate Black Women From White Women On Their Day To Day Struggles In Life And How One Group Is More Privileged From The Other.

Classism And Ethnic Groups, Logistical Tools Used To Regulate People Based On Economic Principles In Order To Address Short-Comings And Upliftment, Has Become A Way Of Showing Bias Towards Others Based On Financial Status And Skin Colour, Moreover Based On Social Background. 

And So It Goes On. I Have Never In My Life Seen Anything More Absurd. In Recent Times, Every Label That Is Subjected To A Society Ends Up Being A Racial Debate Or Grounds For Discrimination Based On A False Sense Of Entitlement. What Worries Me Is The Endless Cycle Of Hate That Is Perpetuated Throughout The World Linking To Events Past. I Feel That If We All Believe That We Were Created In The Image Of God, To Live And To Prosper In His Image, Then Surely Nothing Can Stop Us From Uniting And Working Together Towards Productivity In Unison For A Better Tomorrow Regardless Of The Colour Of Your Skin. It Is Surely Not Allah's Will For Us To Exist In Fear And Hatred For Our Fellow Man. In The End, All We Do Is Work Against Each Other And Surely You Cannot Hope To Achieve The Buddhist Enlightenment Without Following His Virtues. At The End Of The Day, The Blood That Runs Through Our Veins Is All Red, The Colour Of Love And Compassion. The Marvel That Is Our Anatomy, The Same Mystical Design. Surely We Are All Birds Of A Feather, Destined To Flock And Grow Together With The Thought Of A House United Standing Tall. 

It Is My Belief That No One Entity Is Better Than The Next. Without The Soil, The Tree Would Not Grow To Produce Oxygen For Man. In Some Way, We All Depend On Each Other To Survive, Everything Else Is Unnecessary. Let's Move Forward Together, Hand In Hand, Black, White, Coloured, Hispanic, It Doesn't Matter. All These Labels Do Is Shackle Us To The Darkest Confines Of Our Minds Where Tranquility Will Never Be Achieved. 

Hi, My Name Is Mas And I Am A Human Being, Part Of A Species, Not A Culture. #Vision2020
(Masopha Porota - grade 12C)

Be That Change ...

Everything We Are Experiencing Has Already Happened Before, Just In A Different Time Frame. It Is True That History Has A Way Of Repeating Itself. We See This In The Daily Struggles We Experience As Individuals Only To Find The Solution To Your Problem From Someone Who Has Gone Through More Or Less The Exact Same Thing.

As A Species, The Biggest Mistake We Could Make In Our Time Here On This Planet Would Be Not To Learn From Our Forefathers And Their Past To Further Develop And Sustain Future Generations To Have Them In Turn Learn And Adapt Parts Of Our History, Incorporate It Into Themselves And Build From There. We Need To Focus On Finding Solutions For Problems In Such A Way That Can Be Fundamental In Our Evolution.

Jacob Wrestled With God In The Desert Till He Broke Him And He Blessed Him And He Rescued His Heart. Do Not Let The Stigma That One Person Can't Possibly Change The World, Stop You From Trying. A Trend Is Started By One Person And Soon Spreads Throughout The Community As Soon As It's Relevance And Apathetic Use Is Realised. Productive Change, No Matter How Small, Has To Start Somewhere. Don't Sit Around In The Hopes That Someone Else Will Come Along And Do It For You.

Be That Change.

Procrastination Is The Father Of Failure And Disappointment. Shape Your Existence And Give It Meaning, Not Only for You, But For Your Fellow Man. #Vision2020

(Masopha Porota - grade 12 C)