Sport





Dié manne wat hierdie vakansie gaan rugby speel is 
Siyamamkela Ngxesha (Griffons O/19), Vusikhaya Hanabe 
(Akademiespan O/18), Thando Ngcoza (Griffons O/19) en 
Adrian Olivier (Akademiespan O/18).
Thando Ngcoza en Siyamamkela Ngxesha (albei het uitgedraf 
vir die Griffons O/19)

Basketbalbane word opgeknap deur die spanlede!!



Tekkie-atlete aan die SA-kampioenskappe.
Richard Owuru  het 'n derde plek in die 0/19 200m finaal
gekry. Hy het gister 'n vierde plek behaal in die 0/19 
100m finaal, met 'n verskil van 0.01 vir derde.

Richard Owuru - in diep konsentrasie









Tshepo Raseboka - 'n atletiek-assistent met 'n goue medalje! 


Meneer, draai links, dan gaan ons 'n bietjie see toe!!
Ons het almal 'n blaaskansie nodig!!



Moeg ennnn honger!! En ons doen nog wiskunde huiswerk ook!
Nkitsing snork soos hy slaap en Siya eet alles vir soekkoek op!! 







































































2016: Die SASOL-KFC-atletiekbyeenkoms!
2016: Die SASOL-KFC-atletiekbyeenkoms!



Die Tekkie-Buildmat-basketbalspan!
Die Tekkie-Buildmat-basketbalspan!
Op die foto verskyn mnr. Mark Grobbelaar saam met die 
skoolhoof, mnr. Pieter Swanepoel.

Die Tekkie-Buildmat-basketbalspan!
Op die foto verskyn mnr. Mark Grobbelaar saam met die
skoolhoof, mnr. Pieter Swanepoel.


Die kaptein van die span is Kearabetswe Mohale. Die spelers is
deur Buildmat geborg en die klere is deur mnr. Mark Grobbelaar
oorhandig!



Vuyisile Zweni is die onderkaptein van die Lejweleputswa
O/18-krieketspan.



Tekkies in die rugbytoernooi teen Schweizer Reneke Hoërskool!











Tekkies in die rugbytoernooi teen Schweizer Reneke Hoërskool!







Stompie Hanaba 3 keer aangewys as speler van die wedstryd 
by Paul Erasmus Aandreeks



















HTS se 0/16B-rugbyspan wen die liga
HTS se 0/16B-rugbyspan wen die liga. Hierdie foto is geneem net nadat hulle vir Voortrekker 17-7geklop het.

Voor van links na regs: Johan van der Walt (Afrigter), Shubane Makoto, Thabo Mofokeng, Tefo Madiele, Aobakwe Matshidisho en David Saaiman

Agter van links na regs: Tristen Trautmann, Gert van Zyl, Siseko Baca, Jandre van den Berg, Thami Bobojan, Vincent Phalana, Alex Vorster, David Mokhehle, Tsepo Raseboka, Luckyboy Makhongoana, Slade Douse, Katleho Morabe, Dean Young, Katleho Chapi, Zander de Klerk en Mnr. Fanie Broodryk (Afrigter)






7's-toernooi te Rustenburg! 
















HTS het Vrydag en Saterdag aan die 7's-toernooi in Rustenburg deelgeneem. Hier het die span 'n algehele derde plek behaal.

Hulle wen teen Beldevere B 31 - 14; 28 - 7 teen Jeugland, verloor met 5 - 17 teen Hans Moore, verloor met 12  - 15 teen Elspark A, so ook teen Vereeniging Gim 12 -15; hulle wen teen Beldevere A met 21 - 5 en in die semi-finaal verloor hulle teen  Vereeniging Gim met 14 - 19.

Baie geluk, Manne! Sterkte vir julle en mnr. Van Vuuren vir die nuwe seisoen!!


Basketbal!!



Front: Shubane Matoko, Majoe Rethabile, Majara Kamohelo, 
Vuyani Booi, Kapeng Lichaba, Bheki Mfuphi
Back: Neo Tsomela, Gumede, Kearabetswe Mohale( Captain), 
Kamohelo Khuzwayo, Lesala Khetheng (Coach and Team 
manager), Thabo Mochosho, Neo Sobayeni, Karabo 
Seseane. Absent: Lebohang Tlali




Sokker






Rugby



Aurora Laerskool se 0/13-rugbyspan het hulle liga gewen. HTS Welkom het die spannetjie besoek en sakke aan die buurskool geskenk.

Saam met die span is mnre. Henk Jansen van Vuuren (HTS), WP van Vuuren (afrigter 0/13) en Francois Crauwcamp (HTS). Mnr. WP van Vuuren is ook die afrigter van die Craven-weekspan.

Op die foto: Mnre. Henk Jansen van Vuuren, WP van Vuuren en Francois Crauwcamp saam met die rugbyspan.






Lesala en die bokkieweek...
Lesala Khetheng, personeellid van HTS, kliphard aan die werk by
die Bokkieweek wat in Kroonstad gehou is.






















Basketbal


Drie Tekkies is deel van die Vrystaat-basket- balspan. Hulle is nr. 13 -Kearabetswe Mohale, nr.14 - Vuyani Booi en nr. 15 Karabo Seseane.

Die twee manne aan die regterkant is Afrigter Jimmy (die provinsiale afrigter) en Lefa Khoantle (die provinsiale sekretaris).

Vuyani Booi, 'n graad 12-leerder, is ook Tekkies se basketbalkaptein.


Kriekettoer!

'n Opgewonde span wen teen Elspark Hoërskool van Germiston!

Neels de Villiers, Fanie de Villiers se broer, wat op sy dae vir die
Protea-span uitgedraf het, saam met die seuns!





HTS se eerste krieketspan het 'n draai by Sun City gemaak. Hier koel hulle 'n bietjie af, voordat hulle die wêreld gaan verken!









NVS-hokkiespeler!

Katleho Mathe

Katleho Mathe, 'n graad 11-leerder van HTS Welkom, se sport, sports, ontspanning en passie is hokkie. Hy is die enigste leerder van die skool wat vir die Noord-Vrystaat hokkiespan gekies is. Hierdie sportman kan ook sy woord gestand doen en hy was Donderdagoggend 'n gas op dr. Chome van Lesedi FM se program.

Eerskomende vakansie is hulle in Bloemfontein waar hulle aan die IPT-toernooi gaan deelneem.






Sokker

Die 0/17-span! Kaptein: Khotso Chomane, 2de van links, agter.

Mnr. Erick Litjamela is die organiseerder van die sokkerspan.
Hierdie span het gelykop gespeel 1-1 teen Thotagauta, maar het ongelukkig met die doelskoppe 4-5 verloor!












Atletiek

Die atletiek van 2014 het groot genot vir die skool en die afrigters verskaf. Die fasiliteite en toerusting was in 'n goeie toestand en daar is goeie atletiekprestasies gelewer.

Die kleuratletiek-byeenkoms was goed georganiseer. Die deelname en entoesiasme onder die leerders het verbeter, maar voldoen nog nie aan die verwagtinge nie. Daar sal daadwerklike pogings aangewend word om die bestaande talent te identifiseer en te ontwikkel.


Daar word vir die gesogte senior- en junior Victor Ludorum-titels gekompeteer. Die trofees word volgens punte, vir deelname aan verskillende items gedurende die byeenkoms, toegeken.  Vanjaar word die Senior Victor Ludorum-trofee deur Hendro Jacobs gewen en die Junior Victor Ludorum-trofee gaan aan Sizwe Mtsambela.


Die atletiekspan aanvaar uitnodigings na die Sandveld, HTS Sasolburg en HTS Louis Botha uitnodigingbyeenkomste.

Aan die begin van die jaar is die uitslae van die kleurbyeenkoms gebruik om ‘n atletiekspan te kies wat aan die HTS Sasolburg uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem het.

Met al die voorafbyeenkomste in ag geneem word die atletiekspan gekies om die skool by die Zone-atletiekbyeenkoms te Wesselsbron en Sasolburg te verteenwoordig.

Die atlete het 69 plekke behaal. Dit was kenmerkend hoe goed die onderskeie aflosspanne presteer het.

In die volgende prestasies was die beste prestasie vir die groep:
O/14 – Samelo Lemoen met 676 punte in die 100m Hekkies.
O/15 – Siyabonga Ntathi met 826 punte in die 100m Hekkies.
O/16  Richard Owuru met 848 punte in die 200m.
O/17  Malatsi Mokati met 790 punte in die 100m.
O/19 – Luzuko Kholiso met 855 punte in die 100m.

32 atlete kwalifiseer om aan die Vrystaatbyeenkoms in Bloemfontein deel te neem en behaal 25 plekke onder die eerste ses by verskillende items. Die O/14-, O/15-, O/16- en O/17- aflosspanne wen onderskeidelik en die O/19-aflosspan behaal ‘n tweede plek.

Na afloop van die Vrystaatbyeenkoms in Bloemfontein is Richard Owuru (seuns O/16 100m en 200m) en Tshepo Raseboka (seuns O/15 hoogspring) gekies om die Vrystaatspan by die SA-kampioenskappe in Rustenburg te verteenwoordig. Hulle vaar albei baie goed in hulle onderskeie items. 

Skaak

Vier spanne het gedurende die tweede en derde kwartaal aan die Lejweleputswa Liga, A-sirkel, deelgeneem. Die A- en B-spanne behaal tweede plekke.

Die C- en junior-spanne wen hulle onderskeie ligas en word ook gekroon as die Lejweleputswa-kampioene.

Die skaakspelers het aan die Lejweleputswa-proewe deelgeneem en baie goed gevaar. Agt spelers is uitgenooi na die uitnodigingsbyeenkoms en sewe van hierdie spelers is opgeneem in die Noord-Vrystaatspan wat aan die SAJCC-skaakkampioenskappe aan die begin van 2015 in Kimberley gaan deelneem.

Landloop

Deelname in landloop het weer toegeneem. Vyftien atlete het aan die ligas deelgeneem. Twee atlete is gekies om aan die interprovinsiale byeenkoms in Kimberley deel te neem. Mawonde Ntlontlo is gekies vir die Vrystaat-span om aan die SA-kampioenskappe.

Our hockey teams' successes

The first hockey team performed well this year.  They won/drew six of the eleven matches.

ante Howard was chosen for the boys U/14 Northern Free State team and Tshele Maipatle (U/14), Katleho Mathe (U/16) and Kamogelo Malekutu (U/18) for the Lejweleputswa team.This season we had a few new and young players that improved their skills and game, thus we are looking forward to the next hockey season.  We are very proud of the team.