Tekkie-trots: Tekkie van die maand





Oktober 2015 se trots:

Pule Mmula (10B) has competed and excelled at district, provincial
and national level.




September 2015 se trots:

Kgosana Matee and Shaun Mmutsi


Stompie Hanaba 3 keer aangewys as speler van die wedstryd 
by Paul Erasmus Aandreeks.


Die koor tree saam met die Durbanse Mannekoor op!

















































Augustus 2015 se trots:


Kearabetswe Mohale, Karabo Seseane, Vuyani Booi
and Kamohelo Khuzwayo

The following Basketball players played for the provincial Basketball teams U/18 and U/16 respectively and have participated in the National Basketball Championship, as THS Welkom representatives, Kearabetswe Mohale, Karabo Seseane, Vuyani Booi and Kamohelo Khuzwayo.








Julie 2015 se trots:

Mandlazi Shandy!

Mandlazi Shandy, 'n graad 11-leerder, is gekies as mnr. Matjabeng Junior Council! Baie geluk en hou die standaard hoog!















Junie 2015 se trots:

Christopher Brummer en Pieter Pretorius
'n Winkel- sentrum is net die regte plek om kos vir Claws te vra! Mense moet maar as spreekbuis vir die diere optree, dis immers ook die mens wat hulle so verwaarloos en in die uiterste gevalle, selfs mishandel!!
Raak betrokke, word 'n dierevriend! 



Mei 2015 se trots:
Wilhelm Erasmus

Wilhelm Erasmus besig om geld in te samel vir Claws tydens Welkom se vlooimark. Baie voete in die park, het die gewenste uitwerking op die gewig van die blikkie gehad! Dankie aan elke lid van die publiek wat met 'n oop hand bygedra het tot die verdienstelike saak!






















April 2015 se trots: Paul Gerber

Frans en Paul

Hierdie graad 9-leerder gebruik sy April-vakansie
om sy tegniese vaardighede op te skerp!
Baie mense kou klippe, maar hier kap Paul klippe!












Maart 2015 se trots: Dirk Coetzee 

Dirk Coetzee - 'n gr.8-leerder
in opleiding!!


  

Februarie 2015 se trots: Thinus Coetzee

Thinus Coetzee
Hierdie man is baie handig as dit by enige meganiese werk kom. En sweiswerk verg geen inspanning nie...  




Januarie 2015 se trots: Chris Grobbelaar


Chris Grobbelaar


Hierdie regterhand van mnr. M. Visagie is 'n nutsman, wat sy tegniese vaardighede oefen en slyp, terwyl hy nog op skool is. Van veiligheidshekke sweis tot elektriese toebehore wat reggemaak moet word - niks is vir hierdie man te moeilik nie!

Chris spandeer baie van sy vrye tyd aan die skool. Hy help reeds van graad 8 af.













Desember 2014 se trots: Lesala Khetheng

Lesala Khetheng 2014



Hierdie matriekleerder gebruik sy Desembervakansie tot voordeel van sy amper-Alma Mater. Hy help me. Estia Greeff in die boekstoor en die Afrikaanse idioom: "Vele hande maak ligte werk," is duidelik sigbaar. 

Knap gedaan!