Wenke /tips


Top 10 study tips from YOUTH CENTRAL

Here's our top tips for getting the most out of study. Click each link for more about each tip.

Pick a Place and Time
Study Every Day
Plan Your Time
Discover Your Learning Style
Review and Revise
Take Breaks
Ask for Help
Stay Motivated
App it Up
Look After Yourself


Mierprobleme

Miere hou niks van komkommer nie. Hou die skil van 'n komkommer naby die plek waar die miere uitkom.

Kougomprobleme

Sit die kledingstuk waaraan die kougom vasklou in die vrieskas vir 'n uur en verwyder dit daarna.

Skoon ys
Kook eers die water, voordat jy dit vries.