Showing posts with label Tegniese kompetisie. Show all posts
Showing posts with label Tegniese kompetisie. Show all posts
Friday, 16 September 2022
Bloemfontein hier kom ons!
Die opwinding loop hoog by die aankoms van die Tekkie-span in Bloemfontein. Met al die kompetisie-adrenalien wat deur hierdie manne se are bruis, kan ESKOM kom kers opsteek.
[Dankie, aan Dylan vir die foto's.]
Monday, 12 September 2022
Die Tekkie VS-wenners is ...
Unathi Kula (graad 11) eerste in Automotive met 97,33%, Leloka Mosia (graad 11) derde in pas-en-masjienerie en Olebogeng Merafe (graad 11), derde in Automotive met 83%
[Foto:Fanie Pretorius]
Tekkies, ons is trots op julle!
VIVA, TEKKIES!!!
|
Die kompetisie op distriksvlak het oor die 1000 deelnemers
gehad. Die laaste rondte het in Bloemfontein plaasgevind waar die seuns van
die verskillende distrikte teen mekaar deelgeneem het. Die skool is trots op
die leerders wat besonder goed gevaar het. Viva, Tekkies! |
||
|
Leerder van HTS Welkom |
Posisie in die VS |
Persentasie |
|
Automotive |
|
|
|
Unathi Kula (graad 11) |
1 |
97,33% |
|
Olebogeng Merafe (graad 11) |
3 |
83,00% |
|
Dylan Lotter (graad 10) |
5 |
81,33% |
|
Elektronika |
|
|
|
Nkosi Kutyunga (graad 10) |
4 |
78,00% |
|
Mopedi Hlangwane (graad 10) |
6 |
76.00% |
|
Konstruksie |
|
|
|
Mojalefa Lekeka (graad 11) |
4 |
- |
|
Sweiswerk |
|
|
|
Zander Coetzee (graad 10) |
9 |
- |
|
Elektriese tegnologie |
|
|
|
Mokete Dlamini (graad 11) |
8 |
- |
|
Pas- en masjienwerk |
|
|
|
Leloka Mosia (graad 11) |
3 |
- |
|
Pagisho Maruping (graad 11) |
7 |
|
|
Kananelo Sebatane (graad 11) |
11 |
|
Saturday, 10 September 2022
Die laaste dag van die kompetisie ...
Een ding van 'n uitgerekte kompetisie is dat die senuwees goed kan knaag. En drie dae is streslank! Dit is amper erger as eksamen ... baie erger ... want jy het niks en niemand waarteen jy jou eindproduk kan meet nie ... jy weet nie wat die ander gedoen het nie en ook nie hoe hulle dit gedoen het nie.
Jy dink oor en oor aan wat jy gedoen het ... verwyt jouself vir die foute wat jy gemaak het en praat jouself moed in dat dit nie so erg was nie.
Oor 'n paar uur is dit die prysuitdeling en daarna 'n heerlike ete! Wie gaan die pryswenner wees??
Hierdie manne is die wenners van die eerste rondte wat nou vir Lejweleputswa in Bloemfontein gaan verteenwoordig.
Automotive - 1ste plek - U.Kula, 2de plek - O.Merafe, 3de plek - D. Lotter
Sweiswerk - 3de plek - D. Coetzee
Elektronika - 1ste plek - N. Kutyunga, 2de plek - M. Hlangwane
Konstruksie - 2de plek - Mojalefa Lekeka
Power Systems - 3de plek - M.D. Dlamini.
Foto: Fanie Pretorius
Thursday, 8 September 2022
Wednesday, 24 August 2022
Congratulations!! Bloemfontein, here we come!!
Zander Coetzee (3de), saam met Bultfontein se leerders wat
met die eerste twee plekke weggeloop het.
Foto's: Petro Coetzee
Monday, 22 August 2022
Sunday, 21 August 2022
Saturday, 11 May 2019
Talle hande agter die tegniese kompetisiegordyn ...
![]() |
| Mnr. Francois Crauwcamp, mevv. Riana Crauwcamp en Hester Bothma |
Die tegniese vaardighede van leerders in verskillende werkswinkels word getoets en die wenners dring dan deur na die nasionale kompetisie. Om hierdie deelnemers se mae vol te hou, word daar bitter hard agter die skerms gewerk.
Subscribe to:
Posts (Atom)












.gif)




