Showing posts with label Klaskaptein. Show all posts
Showing posts with label Klaskaptein. Show all posts
Tuesday, 31 May 2022
Monday, 30 May 2022
Wednesday, 25 May 2022
Monday, 23 May 2022
Sunday, 22 May 2022
Saturday, 27 July 2019
Nr. 1 in graad 8 ...
Vrydag, tydens die vierkant, is die top 10 van elke graad gelees. Kinderlik opgewonde het Nhlanhla trane in sy oë gekry en het hy van oor tot oor geglimlag - die vreugde van 'n wenner! Hier staan hy met Lerato, wêreldbokskampioen, se belt in sy hand. Nhlanhla voel soos 'n wêreldkampioen met sy rapport.
Foto: Mev. A Harding
Foto: Mev. A Harding
Saturday, 16 February 2019
Klaskapteinwees is belangrik ...
![]() |
| Nhlanhla Radebe, gr. 8C se klaskaptein saam met mev. Alet Harding, sy registeronderwyseres. |
Nhlanhla Radebe is een van dié gr. 8-klaskapteine wat oor besondere leierseienskappe beskik. Bedagsaamheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid, betroubaarheid en trots op sy werk is maar enkele van hierdie leerder se eienskappe. Donderdag se opening in die vierkant, was nie net 'n Valentynsdagopening nie, maar dit was ook die hoogtepunt van sy skoolloopbaan - hy het sy klaskapteinbalkie ontvang.
En in kinderlike opgewondenheid deel hy dit met sy registeronderwyser ...
"Juffrou, ek kon nie gisteraand slaap nie, ek was te opgewonde oor my klaskapteinbalkie wat ek gaan kry."
Subscribe to:
Posts (Atom)





