Foto's

2012 bring mev. Malinda Anderson 'n klein toneelstuk op die planke
met die entoesiastiese koorlede.
'n Opgewonde koor op pad na een van hulle optredes 2012.
HTS se 2007-"Springbokspan"
Gr. 8-kunsklas van 2012 trakteer die terreinwerkers
'n Groep Tekkies besoek ClayInk in Bloemfontein 2010.

Jerry Mokoroane op SABC2 -nuus


2012 Opening in die vierkant
Valentynsdag 2011


Alda Welman, Dot Serfontein, bekende Kroonstadse skryfster en
Annelené Botes tydens 'n besoek aan huis van die skryfster.


2009 se matrieks vat die pad!!


2008 VRL-kamp (hoofseun Elias Samuel)

2010 civviedag!!


Top 10 op pad na Gold Reef City 2009 
2009 se Kerfeesvaders op pad na 'n kleuterskool!!
Dinamika 3099 het die koek laat bak vir die senior burgers!


2008 se hoofseun, Elias Samuel laat sy hare waai vir Kansa!
Gewillige helpers!!














2012 VRL-kamp































































Personeel 1995














2008 Tekkies het nie 'n bang haar op
hulle kop nie!! Ten bate van Kansa








































2008 skaaktoernooi by HTS















2013 Nyakallo Mothunyane en Pam Watson
O/15A-rugbyspan: Raymond Brown (K) en Godfrey Mofokeng (O/K)
Afrigter: Mnr. W Grobbelaar en skoolhoof: mnr. GI Hinrichs
2002 9B-klasfoto saam met mev. Marietjie Kleynhans
2011 se graad 8's tydens 'n waatlemoenfees op Piet Bosch-velde