Showing posts with label Mynhardt Greeff. Show all posts
Showing posts with label Mynhardt Greeff. Show all posts

Monday, 15 June 2020

Die oplaai en die aflaai van gekompakteerde kennis!

Mnre. André van Dyk en Mynhardt Greeff
besig om die hersieningsmateriaal vir die
graad 12's in te laai.


Mev. Bianca Kruger en mnr. André van Dyk
besig om die honderde boekies af te laai.