Showing posts with label America. Show all posts
Showing posts with label America. Show all posts

Saturday, 28 March 2026

Flashback Friday: 2012 Met Bill Clinton in America

 
It's not who you are, it's who you know ... Sibusiso Tshabalala (left), former junior mayor of  Matjhabeng, met Bill Clinton, former president of the United States, on a visit to America. Sibusiso is a third-year student of the University of the Free State.

[Vista 31 Mei 2021]

Sibusiso was also headboy of Technical High School in 2009.

Wednesday, 18 September 2019

SAGE World Cup ...

Na 'n uitputtende 21 ure in die lug, het Lesala die voorreg om eerstehands die beste van die beste spanne teen mekaar te sien sake uitspook.

'n Baie vol en besige program laat geen tyd vir rondkyk en rondloop toe nie ... dit is so jammer. Hy sal maar moet wag vir 'n volgende keer!!

Sunday, 15 September 2019

Bon Voyage, Lesala!


Lesala se eerste treë op pad na Amerika

Lesala ontvang sy vliegtuigkaartjie en verblyfreëlings, saam met die SAGE Wêreldkampioenskappe se inligting by dr. Thabo Pitse, Nasionale CEO van SAGE SA.