Showing posts with label Malinda Anderson. Show all posts
Showing posts with label Malinda Anderson. Show all posts
Friday, 19 July 2024
Friday, 24 May 2024
Flashback Friday: 10-jaar reünie vir die 2001-matrieks
| Mnre. John Anderson, Henry Welman, mev. Alda Welman, Riaan Rademeyer, mev. Christa Grobbelaar, mnr. Willem Grobbelaar en mev. Malinda Anderson |
| Hoofseun aan die woord. |
Reünie van die matrieks van 2001. Van Wyk Fischer was die hoofseun (VRL-voorsitter) en dit was ook hy wat die heerlike reünie gereël het. Hy het Stephan Pienaar, 2002 se hoofseun, genooi om deel te wees van die reünie, aangesien hy 2012 se reünie sou reël. Mev. Hester Bothma het 'n bederfete voorgesit, terwyl haar man, Bonnie, gesorg het vir die braai.
| Van Wyk hoef nie ver na 'n fotograaf te gesoek het nie, die fotograafpaar is familie. Sy broer Bernard en skoonsus van Pink Flower Productions het dié takie met 'n glimlag gedoen. |
Gaan besoek gerus Bernard Fischer se Pink Flower Productions HIER. Hierdie kreatiewe paar het al meer as 750 troues gedoen.
Thursday, 30 July 2020
Baie geluk, Motjalefa
![]() |
| Motjalefa - deel van die koor van 2016 |
Friday, 3 April 2020
'n Vinnige Vrydag-terugflits - 2012
![]() |
| Nceba Mgojo net na die keuringsonderhoud wat die dosente van NWU-Pukke (Noordwes- Universiteit Potchefstroom) met hom gevoer het. Hy het kop en skouers bo die ander kandidate uitgestaan. Viva musiek!! |
Saturday, 18 November 2017
Personeelafsluitingsfunksie!
Die jaarlikse personeelafsluitingsfunksie is Vrydagaand by Huis Gratia gehou.
Mnr. Henk van Vuuren was die gevatte seremoniemeester en 'n pilkenner van formaat!
André van Dyk het die pensklavier getokkel, maar hy kon heelwat meer van hom laat hoor het! Onthou volgende jaar!!
Hester het gesorg dat die mae gevul word met spyse uit die boonste rakke!
Daar is afskeid geneem van mnr. Willem Grobbelaar (20 jaar by HTS) en mev. Malinda Anderson (17 jaar by HTS) en mnr. Francois Crauwcamp het die tuig as koshuisvader na 17 jaar neergelê! Julle het baie diep spore getrap!
HTS gaan julle mis!!

Wednesday, 20 September 2017
Krukkelys...
Die personeel se krukkelys wissel gereeld, maar wat skool toe kom, is hulle!! Gepraat van gedetermineerd!
Hier beskik Tekkie Tonic oor die bewyse, dat hulle nie eens hulle eie skoene kan volstaan nie, maar dat hulle al huppelende die dagreis na hulle klasse aanpak!
Op die foto is mev. Malinda Anderson en mnr. Lesala Khetheng - die idioom: "die blinde lei die dowe," is amper van toepassing op hierdie twee!

Tuesday, 19 September 2017
Kunsopdragte...
'n Man wat die kuns verstaan om 'n opdrag te kan omskep, sodat dit loopplankblink skitter, is Katleho Majola, 'n graad 8-leerder.
Hier staan hy in sy skepping wat hy uit weggooibare materiaal geskep het.
(Katleho, miskien is jy die volgende Errol Arendz... ons hou jou kunstalent met valkoë dop!!!)
Saturday, 14 January 2017
HTS se eie trompetmaestro!
Monday, 22 August 2016
Saturday, 31 October 2015
Aangename kennis, Fiela...
![]() |
Die aktrise Shaleen Surtie-Richards:
Windgat, slapgat, hardegat en banggat – die aktrise is iets van alles in die produksie: "Die woema van ’n windgat- wyfie."
Dit stop ook nie daar nie – sy sélf is iets van alles. In dié eenvrou-vertoning vertolk sy die rol van vier vriendinne. Kan jy raai wat elk se persoonlikheidstrek is?
“Jy weet my kind, ek het dié jaar 60 geword. Ek kan dit nou nog nie blêrrie glo nie . . .”
Mev. Malinda Anderson en mnr.André van Dyk saam met Shaleen Surtie-Richards
(Marguerite Vermeulen)
Nog foto's!
(Marguerite Vermeulen)
Nog foto's!
Sunday, 30 August 2015
Tekkie-koor op pad Durban toe!
Baie sterkte en geniet die "vakansie" in die middel van die kwartaal!!
'n Groot dankie aan elkeen wat bygedra het om ons koorlede 'n geleentheid buite die provinsie se grense te gee.
Nog foto's en nuus!
Saturday, 30 May 2015
Subscribe to:
Posts (Atom)