Showing posts with label Kamohelo Majara. Show all posts
Showing posts with label Kamohelo Majara. Show all posts

Saturday, 21 September 2019

Die EIS-werkswinkel vir Afrikaans!

Kgosana Moeketsi en Rantsholo Malefane 

Perceverans Ramongalo, Kamohelo Majara en
Dumisani Malindi

Mohlakoane Phera en Shaun Mmutsi

Afrika Mokhosi en Makwanyane Shomaele
Foto's: Alda Welman

Thursday, 19 September 2019

Gebedsbyeenkoms vir die matrieks

Pastoor Joshua Monyane van HTS besig om Morena Sekoai, voorsitter van die VRL, ter illustrasie te gebruik om sy boodskap aan die matrieks oor te dra.

Kamohelo Majara, Kgosana Moeketsi en Shaun Mmutsi besig om by die Ferdi Meyer-saal in te stap.

Foto's: Kgosana Moeketsi



Mnr. L Gaseitsiwe (leerkrag),  Kgosana Moeketsi
(junior burgemeester), mnr. Mophosho
(skoolhoof) en  Kamohelo Majara.









Monday, 13 August 2018

Tekkie-trots: Tekkie van die maand

Twee hardwerkende Tekkies het sowaar die middag voor Vrouedag, administratiewe take help voltooi, asook C11 skoongemaak.

'n Wonderlike gesindheid as 'n mens dink dat die skool dié betrokke dag ook nog vroeër as gewoonlik uitgekom het.

SAGE-manne, debatteerders en manne van karakter - Kamohelo Majara en Shaun Mmutsi!