Friday, 16 February 2024
Flashback Friday: Invited to speak at championship
Monday, 29 August 2022
Saturday, 27 August 2022
Sunday, 31 July 2022
Debate results
Saturday, 18 June 2022
Father's day: Fathers are gifts from the universe ...
Thursday, 16 June 2022
Happy youth day
Sunday, 12 June 2022
Congratulations to our Debating Team!
Well done to our debating team who have worked so hard to prepare for many debates. We are proud of you!
Sunday, 3 January 2021
Dankie vir jou bydrae - dit word waardeer
Dankie aan elkeen wat so gereeld gedurende 2020 berigte en foto's gestuur het om hierdie blog van HTS aan die gang te hou. 2020 was nie 'n maklike jaar nie en baie leerders het hulle inligting, inspirasie en ekstra leermateriaal juis hier gekry.
'n Spesiale woord van dankie aan Alex Manise, 'n graad 12-leerder wat so gereeld die pen opgeneem het en bydraes deur die jaar gelewer het, asook een van HTS se assistente, Shaun Mmutsi.
2021 begin in 'n sekere sin waar 2020 opgehou het, daarom vra ons dat elkeen wat betrokke was, steeds sal voortgaan om inligting te stuur. Ons sien uit daarna.
Friday, 23 October 2020
To the class of 2020
![]() |
| Shaun Mmutsi |
I'd like to welcome you officially to the real life.
Matric has never been an easy year to anyone. But given the circumstances, I am proud of every one of you for making it this far. You are indeed the miracles that God made to taste the bitter fruit of time.
Remember ...
The war has begun.
Put on the full armor and fight as hard as you can knowing that God is giver of your strength.
Your NSC exam is the key that can either open or lock all doors to all your desired opportunities.
Your mission is to make sure that you enter into the world out there with the right key in your hands.
As you soldier up and prepare for battle.
I pray the grace and mercy of our Lord Jesus Christ, the love of God and sweet fellowship of the holy spirit, to rest and abide in you all, now and forever more.
Trials and tribulations are yet to come. If you build on your house on the right foundation, you will be unshakeable and conquer all that comes your way.
God bless you all.
[Shaun Mmutsi 23 October 2020]
Saturday, 3 October 2020
Tuesday, 24 March 2020
Wednesday, 29 January 2020
Let Go and allow God ...
We wonder as Christians why things never go our way ...
God can never reach out to you if you are in an unclean space with unclean deeds.
Let go and allow your Lord to redeem thee.
Let go and allow God to be the first in your life ...
[Thank you, Shaun Mmutsi]
Thursday, 12 December 2019
Ouers, gee vir julle kinders goeie waardes ...
Toekomsvisie, goeie opvoeding, leerders en ouers is onderwerpe wat hom baie na aan die hart lĂª en daarom het hy dan ook met hierdie ouers oor goeie waardes gepraat wat hulle vir hulle kinders moet leer en inskerp. Glo in jou kind, motiveer hom en wees daar in moeilike tye. Wees ten alle tye bewus van wat jou kind doen en wie sy maats is - vandag is groepsdruk 'n realiteit.
Hy het almal gelukgewens en daarna was daar 'n heerlike ete vir diegene teenwoordig.
![]() |
| Mev. Radebe, maatskaplike werkster, die SGB- voorsitter, Shaun Mmutsi en mev. Malifelile Lenka,skoolhoof. |
Wednesday, 11 December 2019
Die ervare bakkiepakker ...
![]() |
| Afrika Mokhosi |
En dan is daar ook nog so 'n bietjie Kersfees tussendeur vir die senior burgers van Ons Huis. Hierdie twee, saam met mevv. Karin Herbst en Alda Welman het hierdie Kersfees gekonsentreer op die afdeling vir die verswakte bejaardes. So dikwels vergeet 'n mens dat hierdie mense ook flinke, hardwerkende jong mense was en dat as hulle 'n keuse sou gehad het, sou hulle nie in hierdie afdeling wou wees nie... Maar die lewe loop soms ongemaklike draaie met 'n mens en daarom het hierdie spannetjie besluit om hierdie afdeling te bederf.
Monday, 9 December 2019
Matrieks se laaste ... heel laaste dag!
Hier vir oulaas voor die Afrikaanse klas se deur staan Tsholo Mopeli, Karabo Tsipane, Makwanyane Shomaele en Shaun Mmutsi.
![]() |
| Robbie se toekomsvisie het hy op die agter- kant van sy matriektrui aangebring: "Own the day." |
Friday, 29 November 2019
Projek NK: Terug-skool-toe-2020
![]() |
| Afrika Mokhosi |
Hier teen die einde van 'n skooljaar, is daar baie blaaie wat herbruik kan word, en dit is net hier waar dié twee groenes besluit het om nie net te herwin nie (save the tree), maar ook om uit te reik. 'n Goeie 246 boekies is al aanmekaar geslaan. 347 potlode is skerpgemaak, afgetel, verpak en wag vir gretige handjies om te leer skryf. En moenie bang wees om foute te maak nie, die 117 uitveërs kan hierdie sakie regstel.
Hulle twee se wens is dat daar leerders op die eerste skryftreë van die lewe suksesvol sal wees as mense.
![]() |
| Shaun Mmutsi |
Tuesday, 26 November 2019
Die eerste skoolhoof op sy laaste dag ...
Kritiek in die lewe is altyd volop, maar die dankies is heelwat minder. Wat 'n besondere verhaal van 'n jongmens wat kan terugloop op sy spoor, maar wat ook vir almal dankie-sĂª vir hulle bydrae op sy lewenspad.
Shaun, Tekkie Tonic se redaksie is baie trots op jou en wens jou die allerbeste toe vir jou toekoms.
Tuesday, 24 September 2019
Heritage Day
Saturday, 21 September 2019
The reality of grade 12 ...
Plans were made
Plans after that ultimate day
Where we all received our results
Reality is giving us the shock of our lives,
as most of us are at risk of being modulated
Fearful as Israelites were in the desert for 40 years
this has become our new reality
What does 2020 have on in store of us?
Will our dreams ever become a reality???
We knoweth not
The only things to know is that we are all the drivers of our own success
Modulated or not
All matrix learners should know
A dream with no opposition is a fantasy
Matrix is here to stay
Lets all drive ourselves to our own destinies
(Shaun Mmutsi)






























