Isaac Akinwotu skenk 'n wisseltrofee vir die skool se prysuitdeling.
Showing posts with label Dante Howard. Show all posts
Showing posts with label Dante Howard. Show all posts
Sunday, 30 November 2014
Spelolimpiade: Wenners
31 Tekkies het hulle spelvermoë op die proef gestel!
31 leerders het aan die Afrikaanse Spelolimpiade vir Eerste Addisionele Taal deelgeneem.
Hierdie is nie jou alledaagse gebruikerswoorde nie en ‘n 1000 klippe-kou-woorde moes onder die knie gekry word.
17 gr. 8-leerders het deelgeneem en Dantè Howard (gr. 8B) het die voortou met 72% geneem.
14 gr. 11’s en 12’s het deelgeneem. Isaac Akinwotu het stof in die oë van ander deelnemers met 82% geskop. Mzwamadoda Binase (gr. 12B) was in die tweede plek met 70%.
13 leerders het deurgedring na die tweede rondte! Baie geluk aan hierdie leeders wat korte mette met die olimpiade gemaak het.
Subscribe to:
Posts (Atom)
