Showing posts with label Fisiese Wetenskap. Show all posts

Thursday, 12 March 2026
Fisikaboek vir gr. 12- en sommige 11-vrae nou beskikbaar
Ons Vrystaatse 2026-uitgawe van die fisikaboek (Gr. 12- & sommige 11-vrae) is beskikbaar by https://hwscience.blogspot.com/ (plasing van 11 Maart). Deel gerus hierdie inligting as jy iemand ken wat tans fisiese wetenskappe in graad 12 of 11 neem. Om deur die vrae te werk, sal help om probleemoplossingsvaardighede te slyp.
Friday, 5 June 2020
Die gemaskerde man ...
wetenskap-onderwyser aan sy masker!
'n Baie entoesiastiese mnr. Johan Herbst het besluit om 'n bietjie sigbare wetenskaplike inspirasie aan sy leerders oor te dra. Daarvoor het hy 'n bietjie "atome" by Einstein gaan leen en die periodieke tabel by Dmitri Mendeleev. En saam gaan hulle die Covid-19-matrieks tot hoër hoogtes voer.
Mnr. Herbst het sommer vir sy matrieks ook maskers laat maak, maar dit is slegs bekombaar as jy presteer in die vooraf vasgestelde kwartaal 2-kompetisies. [Matrieks, so 'n wenk van die redaksie se kant af - leer!!! Dié eksklusiewe masker kan deel word van jou skooluniform.]

Subscribe to:
Posts (Atom)