Sunday 30 November 2014

HTS se nuwe skoolhoof

Mnr. Pieter Swanepoel is aangewys as HTS se vyfde skoolhoof. Lees meer hieroor.

Junior Stadsraadslede

Gaan kyk na die name van die nuwe raadslede.

Skenking van trofee.

Isaac Akinwotu skenk 'n wisseltrofee vir die skool se prysuitdeling.





Spelolimpiade: Wenners


31 Tekkies het hulle spelvermoë op die proef gestel!

31 leerders het aan die Afrikaanse Spelolimpiade vir Eerste Addisionele Taal deelgeneem.

Hierdie is nie jou alledaagse gebruikerswoorde nie en ‘n 1000 klippe-kou-woorde moes onder die knie gekry word.

17 gr. 8-leerders het deelgeneem en Dantè Howard (gr. 8B) het die voortou met 72% geneem.

14 gr. 11’s en 12’s het deelgeneem. Isaac Akinwotu het stof in die oë van ander deelnemers met 82% geskop. Mzwamadoda Binase (gr. 12B) was in die tweede plek met 70%.

13 leerders het deurgedring na die tweede rondte! Baie geluk aan hierdie leeders wat korte mette met die olimpiade gemaak het.

Skaak

Lees meer oor die skaakprestasies.

Landloop

Lees verder oor landloopwelslae.

Hockey

The first hockey team performed well this year. Read more about it here.

Ons sterleerder vir Desember is ...

Wat doen Lesala Khetheng om 'n sterleerder te wees?

Sibusiso Tshabalala comments ...

Alda Welman, Sibusiso Tshabalala
& Henry Welman
Sibusiso Tshabalala's comments about the new climate economy report.

Phiwe Mathe praat ...

Phiwe Mathe in gesprek met Die Volksblad oor die jeug van Suid-Afrika.