Showing posts with label Mandlazi Shandy. Show all posts
Showing posts with label Mandlazi Shandy. Show all posts
Tuesday, 22 April 2025
Friday, 15 November 2024
Flashback Friday: HTS se Matjhabeng Junior City Council-lede
Mandlazi Shandy, 'n graad 11-leerder, is gekies as mnr. Matjhabeng Junior City Council! Baie geluk met hierdie prestasie en hou die standaard hoog! Buitumelo Leshoro van Welkom High is mej. MJC. Afrika Mokhosi en Wilhelm Erasmus is HTS se verteenwoordigers op die Matjhabeng Junior City Council vir 2014/2015 en Mandlazi Shandy, is mnr. MJC. HTS is trots op sy leerders!
![]() |
| MJC van 2015 besig om Welkom se strate skoon te maak! Dankie, julle! |
Friday, 26 June 2015
Tekkie van die maand!
![]() |
| Mandlazi Shandy! |
Subscribe to:
Comments (Atom)

