Showing posts with label Ishaaq Dajee. Show all posts
Showing posts with label Ishaaq Dajee. Show all posts

Saturday, 7 June 2025

Head of Department: GET & EGD and Mathematics


We are proud to announce the promotion of Mr Van den Berg to Head of Department: GET & EGD.
As a valued member of our school community, we know he will continue to inspire excellence in his new role. Well done!

We are proud to announce the promotion of Mr Dajee to Head of Department: Mathematics.
As a dedicated and respected member of our school community, we know he will continue to make a meaningful impact in his new role. Well done!

Friday, 18 March 2022

RCL: 'n Geskenk aan die skool ...

Baie baie jare terug, in die vroeg 1980's het Johann Vandenberg, 'n wiskunde-onderwyser, die skool se eerste mikrogolfoond vir die skool geskenk. Hy het aan een of ander kompetisie deelgeneem en het 'n oond gewen. Hy het egter reeds 'n mikrogolfoond gehad en besluit toe om hierdie een vir die skool te skenk. En hierdie kompetisie-mikrogolf het vir meer as 30 jaar diens gedoen. Maar op 'n dag skop die ouderdomspyne net in en besluit selfs 'n oond dat genoeg nou genoeg is. Die opvolger  het nie dieselfde deursettingsvermoë gehad nie en het sommer gou die handdoek ingegooi. 2022 se VRL het dit goed gedink om met die geld wat hulle tydens Valentynsdag ingesamel het, 'n mikrogolf te koop. Hier staan mnre. Henk van Vuuren en Ishaaq Dajee met die nuwe werkesel wat 'n groot paar skoene moet volstaan. Dankie, mnr. Johan Herbst, Karabo Tsotsotso (VRL-voorsitter), Hendrew Rantsie (o/voorsitter) en die res van die VRL vir hierdie wonderlike gebaar.