Showing posts with label Kykertal. Show all posts
Showing posts with label Kykertal. Show all posts

Friday, 22 May 2026

Statistiek: 441 000 e-besoeke


Dankie, Tekkie Tonic e-lesers, vir julle gereelde besoeke!

Monday, 13 October 2025

Statistiek: 'n Bietjie perspektief op Tekkie Tonic se 330 000 e-besoeke


Die Toyota Stadion in Bloemfontein het plek vir 46 000 toeskouers. 'n Aardige klompie mense bymekaar om 'n rugbywedstryd te kyk. As Tekkie Tonic se 330 000 e-besoeke deur 46 000 gedeel word, dan beteken dit die stadion kan 7 keer volgepak word.

Of as daar in terme van sokkertoeskouers gedink word, dan is die Peter Mokaba Stadion in Polokwane (die ou Pietersburg) een van die gunstelingstadions, met 'n kapasiteit van 45 500. As die deelsom gemaak word, beteken dit dat Tekkie-Tonic se e-lesers daardie stadion ook 7 keer kan volpak.   

Dit laat 'n mens dink!!