Showing posts with label Siyabonga Nyati. Show all posts
Showing posts with label Siyabonga Nyati. Show all posts

Saturday, 28 January 2017

HTS se atletieksterre te Sasolburg!

Siya Nyati

























Siya Nyati is weereens HTS se ster van die byeenkoms!
Hy het goud gekry vir sy hekkies-item, sowel as vir verspring. 'n Man met 'n missie!
Mordicai Cau het goud vir hoogspring gekry en ook sy persoonlike beste hoogte aangeteken. Tshepo Raseboka het silwer vir hoogspring gekry.
Vincent Sefuti het silwer vir die 100m O/14 gekry en 'n welverdiende goud vir die 100m-hekkies!

Mordicai Cau











Tshepo Raseboka

Thursday, 26 January 2017

Siya streef na vinniger, hoër en verder...

Siyabonga Nyati stel 'n nuwe rekord op vir die 300m hekkies, asook 'n verspringrekord tydens die atletiekbyeenkoms in Frankfort. Knap gedaan!