Spelling 2023

Go to HOME PAGE


JANUARY 2023
Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

FEBRUARY 2023
Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

MARCH 2023
Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

APRIL 2023
Week 14

Week 15

Week 16

Week 17

Week 18

May 2023
Week 19

Week 20

Week 21

Week 22

JUNE 2023
Week 23

Week 24
Het jy te doen met jong Afrikaansleerders of onervare teksredakteurs? Dalk help dit om die volgende skryfwyses pertinent onder hulle aandag te bring:
  • wat ook al (NIE wat ookal)
  • op pad (NIE oppad)
  • huis toe (NIE huistoe)
  • voor die hand liggend (NIE voor-die-hand-liggend)
  • glad nie (NIE gladnie)
  • nou al (NIE noual)
  • al weer (NIE alweer)
  • al twee (NIE altwee)
  • in ag genome (NIE inaggenome)
  • in werklikheid (NIE inwerklikheid)
  • in der waarheid OF inderwaarheid
  • net so wel; netso wel OF netsowel (NIE net sowel)
Bron: AWS. Kyk veral 12.22, 14.52 en 14.54 Klik HIER vir nog inligting

Week 25