Showing posts with label Aletta Makgitla. Show all posts

Sunday, 21 August 2022
Thursday, 16 June 2022
Youth day: What can we learn from the youth of 1976?
![]() |
| Me Mimi Makgitla: one of the youth! |
What Can We Learn From The Youth Of 1976?
Collaboration is important ...
Women can lead ...
It is important for you to have an engaging voice ...

Saturday, 15 February 2020
Die tegniese lanseervergadering ...
Wat is 'n "start up"-vergadering in Afrikaans? Dalk 'n lanseervergadering??
Wel, as die redaksie so na die gesigte van die Tekkie-personeel kyk, dan lyk dit of die lanseerpoging die teiken getref het! Mnre. JD van den Berg, Francois Crauwcamp, Henk van Vuuren, Pieter Swanepoel, Fanie Pretorius en die kameraman - Erick Litjamela. Die enigste roos tussen die dorings is me. Aletta Makgitla,

Thursday, 21 November 2019
Baie dankie, mnr. Crauwcamp!
Daar is altyd iemand in die lewe wat 'n mens se pad kruis en jou lewe verryk, omdat hy dieper kyk, mense verstaan en altyd 'n helpende hand uitreik.
Francios het hierdie eksamen die pad met die graad 11's gestap. En saam met hom was die graad 11-registeronderwysers aan sy sy.
Om vir die lang ure wat hulle elke dag moes toesig hou, het hy vir hulle 'n in-die-tuin-ontbyt gereël - net om dankie te sê! En terwyl dit heerlik gereën het, het hulle sommer so stoeplangs geëet en gekuier.
Die staatmakers is Erick Litjamela, Holang Mohau, Vusi Manqana, Aletta Makgitla, Sheree Gray, Bianca Kruger en Caryn Petersen.

Friday, 16 August 2019
'n Verandering is so goed soos 'n vakansie ...
![]() |
| Mnr. Pieter Swanepoel, besig om "high fives" uit te deel vir hardwerkende personeel wat die ekstra-ekstra myl geloop het. |
'n Eerste, maar beslis nie 'n laaste nie. Tekkie-ouers is nie halfpad bankrot na hierdie matriekafskeid nie! En hulle glimlag van oor tot oor ... (Hulle bankbestuurder ook!!)
![]() |
| Foto's: Aletta Makgitla |
Saturday, 11 May 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)