Baie geluk, Kgosana Moeketsi en Alex Manise, twee Tekkies wat onder die 100 ambassadeurs in SA is. Al julle gemeenskapswerk en betrokkenheid by die jeug word raakgesien. Dankie vir julle positiewe gesindheid. Julle is ware Tekkie-ambassadeurs. Mag hierdie net die begin wees van baie vreugdes op julle lewenspad.
Showing posts with label Top 100. Show all posts
Showing posts with label Top 100. Show all posts
Sunday, 11 August 2019
Tuesday, 30 July 2019
SA Top 100 Young Ambassador ...
Subscribe to:
Posts (Atom)




