Showing posts with label Begrafnis. Show all posts
Showing posts with label Begrafnis. Show all posts

Thursday, 30 December 2021

Memorial service of Lerato Ndimane

Details of the memorial service of Lerato Ndimane:

Ebenheizer Church.
T.K Mopeli Street, Thabong
at 14h00 on Thursday

Learners are requested to be in their school uniform and adults to be dressed in black and white. 

Monday, 6 April 2020

'n Vaste tyd ...


Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd. (Prediker 3:1)

Wanneer dit tyd word om te groet, kan ons dit doen met die wete dat die Here in beheer is en dat sy tydsberekening volmaak is.

Soms is dit makliker om tot siens te sê as andere kere. Soms groet ons met die wete dat dit net tydelik is. Ouers kan byvoorbeeld hulle kinders vrolik tot siens sê wanneer hulle hulle in die oggende wegsien skool toe, want voor die dag om is, is hulle weer tuis.

Partykeer is dit moeiliker om tot siens te sê, byvoorbeeld wanneer ons kinders of geliefdes wat in 'n ander land gaan woon, moet groet. Vroeër in hulle geskiedenis het die Iere, waar baie mense op 'n stadium geëmigreer het, hierna as die vloek van emigrasie verwys.

Om iemand vir wie jy lief is te verloor, is seker die seerste groet van almal. Die skeiding is so finaal. Christene kan hulleself egter troos met die wete dat omdat ons een in Christus is, geen afskeid finaal is nie. Die hartseer is egter 'n realiteit en slegs die Heilige Gees, die Trooster, kan ons in sulke tye krag gee en vertroos.

Daar word dikwels gesê dat wanneer soldate oorlog toe gaan, is diegene wat by die huis bly wat die swaarste kry. Dieselfde kan gesê word wanneer iemand sterf. Die familie en vriende wat agterbly, is hartseer en in rou gedompel.

Wanneer ons sterf, keer ons liggame terug na die aarde, want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer. Ons as Christene glo dat jou siel (die ware jy) gaan om by die Here te wees.

Danksy die Here se volmaakte tydsberekening glo ek dat ek dan gearriveer het by die huis van my Vader waarheen Jesus gegaan het om vir my 'n plek gereed te maak. (Johannes 14:2)

Wat 'n salige gedagte!

Gebed: Hemelse Vader, skenk aan ons die genade om te leef in die wete dat die beste nog voorlê. Dit bid ons in Jesus se Naam. Amen

Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika, Vers-'n-dag

[Ons plaas hierdie vertroostingsboodskap wat in Maroela Media op 5 Sept. 2013 verskyn het, vir Mike Visagie, omdat met die inperking van Covid-19 daar eers later 'n diens sal wees.]

Tuesday, 8 January 2019

Tekkie-simpatie ...

Linda Bester was van 1967 verbonde aan HTS Welkom. Sy was vir baie jare die bibliotekaresse, voordat sy die boekstoortannie eword het.

Vir 48 jaar het sy onderwysers sien kom en gaan en duisende leerders het hulle boeke by haar gekry. Verhaaltjies en staaltjies oor die beginjare van die skool was in haar geheue gegraveer.

Een van haar groot liefdes was lees. Sy het 'n sekretariële pos in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad beklee. Dié hospitaal waar dr. Chris Barnard, die dokter wat die eerste hartoorplanting in die wêreld gedoen het, gewerk het. Sy het dus met hierdie beroemde man gesels as hy 'n draai in die kantore gemaak het.

En nou is haar stem stil ...




Linda saam met haar twee kinders, Estia en Nico. Estia is
huidiglik deel van die personeel en Herman Greeff (kleinseun)
is ook 'n oud-Tekkie.

Dankie, André van Dyk vir die foto's
































Thursday, 28 June 2018

Funeral: Dijane Motseki

The funeral for Dijane will be this Saturday at the St Andrews
Hall @ 7:30.

Wednesday, 7 March 2018

Tsebo Mahula...

'n Graad 9-leerder, Tsebo Mahula, is Woensdag, 7 Maart 2018 oorlede. HTS se vlae hang halfmas vir jou!

Monday, 26 February 2018

Saturday, 30 December 2017

Sunday, 17 December 2017

Buhle Sigcawu groet te gou...

Hierdie foto'tjies is in jou jong HTS-dae geneem - 2014. Jou breë glimlag, vriendelikheid en werksywer was so deel van wie jy was.

Jy het die Springbokke en "WP" ondersteun, jy was 'n groot Orlando Pirates aanhanger.

Vir baie lank/jare was jy die VRL-lid wat altyd die vlag gehys en gestryk het... en halfmas laat hang het vir hulle wat te vroeg weg is...

En nou die skoknuus... Jou klasmaats is verbysterd en jou maats verslae!

Jy het soveel drome gehad, maar te min tyd om dit te bewaarheid. Onthou jou woorde, gedurende die laaste kwartaal: "My planne is so groot, ek wil my ouers en onderwysers trots maak."

En nou hang HTS se vlag vir jou...
Fotograaf: Buhle Sigcawu
Tekkie Tonic groet jou met jou leuse:

A miracle is just a mere sign of what is possible.

Therefore nothing is impossible.
16 Desember 2017

























Tuesday, 1 August 2017

Saturday, 15 October 2016

We remember them!

At the rising of the sun
and at its going down,
We remember them.

At the blowing of the wind 
and in the chill of Winter,
We remember them.

At the opening of buds 
and in the rebirth of Spring,
We remember them.

At the blueness of the skies 
and in the warmth of Summer,
We remember them.

At the rustling of leaves 
and the beauty of Autumn,
We remember them.

At the beginning of the year 
and when it ends,
We remember them.



As long as we live, they too will live;
for they are now a part of us, 

as we remember them.

When we are weary 
and in need of strength,
We remember them.

When we are lost 
and sick at heart,
We remember them.

When we have joys 
we yearn to share,
We remember them.

When we have decisions 
that are difficult to make,
We remember them.

When we have achievements 
that are based on theirs,
We remember them.


As long as we live, they too shall live,
for they are a part of us, as we remember them.
(Author Unknown)

Friday, 31 July 2015

We Remember Them


Charlie Brown
At the rising of the sun and at its going down,
We remember them.

At the blowing of the wind and in the chill of Winter,
We remember them.

At the opening of buds and in the rebirth of Spring,
We remember them.

At the blueness of the skies and in the warmth of Summer,
We remember them.
At the rustling of leaves and the beauty of Autumn,
We remember them.

At the beginning of the year and when it ends,
We remember them.

2 April 1997 - 24 Julie 2015
As long as we live, they too will live;
for they are now a part of us, as we remember them.
When we are weary and in need of strength,
We remember them.

When we are lost and sick at heart,
We remember them.

When we have joys we yearn to share,
We remember them.

When we have decisions that are difficult to make,
We remember them.

When we have achievements that are based on theirs,
We remember them.

As long as we live, they too shall live,
for they are a part of us, as we remember them.

(Author Unknown)