Showing posts with label Mordicai Cau. Show all posts
Showing posts with label Mordicai Cau. Show all posts

Friday, 20 March 2020

'n Vinnige Vrydag-terugflits - 2016 en 2018

    Mordicai Cau het 'n goue medalje vir die
hoogspring S/17 gekry met 'n hoogte van 1.85!
Hier verskyn die glimlaggende hoogspringer
saam met mnr. Vernon Harding wat ooggetuie
van die hoogte was.
'n Paar foto's van mnr. en mev. Harding wat op die punt is om hulle wortels by HTS Welkom uit te trek. 

Mag die nuwe hoofstuk in hulle lewe vol vreugde en seƫninge wees. Dankie vir die saad wat julle in die lewens van Tekkies gesaai het.

Viva aftrede.
Mev. Alet Harding se twee regterhande by die

atletiek is Junior Rantso en Dijane Motseki!







































Op 13 Desember 2018 is daar van mnr. Vernon
Harding afskeid geneem. Na 7 jaar se positiewe
insette by die skool, het HTS hom met sy leuse
gegroet: "Sapientia Aurum Que E Profundis"

Wednesday, 21 March 2018

4 Tekkie-atlete in die VS-span!!





Die VS-span in Potchefstroom tydens die SA-
kampioenskappe. Fotograaf: Mnr. Henk van Vuuren
















Saturday, 3 March 2018

Interhoƫr te Sasolburg!

Mordicai Cau eerste in die hoogspring! 'n Baie mooi prestasie!
[Fotograaf: Mnr. P Swanepoel]

Saturday, 28 January 2017

HTS se atletieksterre te Sasolburg!

Siya Nyati

























Siya Nyati is weereens HTS se ster van die byeenkoms!
Hy het goud gekry vir sy hekkies-item, sowel as vir verspring. 'n Man met 'n missie!
Mordicai Cau het goud vir hoogspring gekry en ook sy persoonlike beste hoogte aangeteken. Tshepo Raseboka het silwer vir hoogspring gekry.
Vincent Sefuti het silwer vir die 100m O/14 gekry en 'n welverdiende goud vir die 100m-hekkies!

Mordicai Cau











Tshepo Raseboka

Friday, 4 March 2016

Atletiekbyeenkoms by Sasolburg.

'n Groepfoto, net om te wys ons is slaggereed!!!
'n Fisiese wetenskap-atleet in wording...
Mooi so, Monde!!

Kamogelo Malekutu, mev. Harding se linkerhand en
regterhand, verjaar vandag!!!



















































Lebohang Ramphoma is so dankbaar as hy sien mev. Harding
het die toiletpapier onthou... 
Mordicai Cau het 'n goue medalje vir die hoogspring
S/17 gekry met 'n hoogte van 1.85! Hier verskyn die
glimlaggende hoogspringer saam met mnr. Vernon
Harding wat ooggetuie van die hoogte was
Die spanbestuurder, mev. Alet Harding, saam met twee van
haar atlete.
 

Tuesday, 23 February 2016

Clover Uitnodigingsbyeenkoms in Bethlehem


Jippieee!!! Op ons pad terug...

Nog foto's van tien top Tekkie-atlete!



















Die gemengde goue aflosspan: Richard, Siswe, Siya en Adrian!!






















Die goue langbeenman - Lebohang Tlali 1,94 m!
Kwalifiseer vir SA's!!
























Tshepo Raseboka, 110m hekkies S/O17, spog met 'n derde plek!























Mordicai Cau het 'n goue medalje gekry vir die hoogspring S/17!


Mnr. Deon Fourie, me. Alet Harding en mnr. Johann van der
Walt het die vars lug van die Oos-Vrystaat ingeasem!!

Beide Richard Owuru en Siswe Mtshambela het brons medaljes
vir die 100m seuns, onderskeidelik O/19 en O/17 gekry.