Taalwerk: vergelykings

 

Vergelykings:

Gaan maak 'n draai HIER vir meer vergelykings.













 

 

VERGELYKING

ENGELSE VERTALING

1.

so dom soos ‘n esel/donkie

as stupid as a donkey

2.

so donker soos die nag

as dark as the night

3.

so dronk soos ‘n matroos

as drunk as a sailor

4.

so dun soos ‘n plank

as thin as a plank

(rather as thin as a rail in English)

5.

so geduldig soos Job

as patient as Job

6.

so geel soos goud

as yellow as gold

7.

geld soos bossies

money like weeds (has a lot of money)

8.

so gereeld soos klokslag

as regular as clockwork

9.

so glad soos seep

as smooth as soap

10.

so groen soos gras

as green as grass

11.

so groot soos ‘n reus

as big as a giant

12.

so hard soos klip

as hard as stone

13.

so honger soos ‘n wolf

as hungry as a wolf

14.

so koud soos ys

as cold as ice

15.

so lelik soos die nag

as ugly as the night

16.

so lig soos ‘n veer

as light as a feather

17.

so maer soos ‘n kraai

as thin / skinny as a crow

18.

so nuuskierig soos ‘n aap

as curious as a monkey

19.

so oud soos die berge

as old as the mountains

20.

so plat soos ‘n pannekoek

as flat as a pancake

21.

pronk soos ‘n pou

shows off like a peacock

22.

 

 

23.

 

 

24.

 

 

25.

 

 

26.

 

 

27.

 

 

28.

 

 

29.

 

 

30.