Showing posts with label Kennis. Show all posts
Showing posts with label Kennis. Show all posts

Wednesday, 30 October 2024

BEST OF LUCK CLASS OF 2024!


BAIE STERKTE KLAS VAN 2024!
Baie sterkte aan ons matrieks wat kliphard besig is met die eindeksamen. Mag die Here julle elkeen met die nodige kennis, wysheid en insig seën.

Thursday, 17 October 2024

2024 NSC October/November examination timetable

Click on the picture itself.

Sterkte, Tekkies!


Die matriekeindeksamen begin volgende week. 
Ons allerbeste wense aan al ons leerders. Doen net jou bes!

Saturday, 22 October 2022

Die Tekkie-mentorklub

Hierdie klub se lede bestaan gewoonlik uit matrieks, want dit is dan wanneer die realiteit van hulle kennisvlakke eers inskop.

Vanjaar se Gideonsbende het sterk gestaan en mekaar ondersteun en onderskraag.

 

Mentor

Protégé

Vak

1.

Hendrew  Rantsie

Obakeng Maruma

Engels

2.

Thamsanqa Mmutlanyana

Obakeng Maruma

IGO

3.

Theano Oosthuizen

Hendrew  Rantsie

Wiskunde

4.

Obakeng Maruma

Napi Marumo

IGO en Engels

5

Obakeng Maruma

Pule Mholo

Engels


Thursday, 1 April 2021

Saturday, 25 April 2020

Om 'n onderwyser te wees ...

Om 'n onderwyser te wees, is om vir kinders ...

# 'n gids in 'n donker, onseker wêreld te wees.
# 'n hulp in swakwees-oomblikke te wees.
# 'n kameraad in alleenwees te wees.
# 'n leermeester wat nuwe kennisvelde oopsluit te wees.
# 'n brug na die onbekende te wees.

Lees verder HIER!

Thursday, 29 March 2018

Kennis...

Kennis is die trappe van wysheid...