Showing posts with label Leier. Show all posts
Showing posts with label Leier. Show all posts
Thursday, 4 July 2024
Think about it ...
John Ortberg: "The most important task of your life is not what you do, but who you become. The world badly needs wise and flourishing human beings. Those who flourish always bring blessing to others - and they can do so in the most unexpected and humble circumstances.When your flourish you are in harmony with God, other people, creation and yourself. Flourishing is not measured by outward signs such as income, possessions, or attractiveness. It means becoming the person God had in mind in creating you."
Thursday, 27 June 2024
Dink daaroor ...
Vir ons onderwysers ...
Hulle wat ons kinders leer
en hul gedagtes met feite
en idees fatsoeneer
wat deel in hulle prestasies.
Hulle wat raad gee en
'n liefde vir kennis inspireer,
waar hul waarheid die pad verlig
waar die jonges nog moet leer.
Want die toekoms skitter blink met elke les
en elke glimlag wat hulle verleng.
Nooit doen hulle minder as hulle bes
met elke doel wat hulle help bereik.
Want die opkoms van menige digter,
Koning of filosoof
het begin met 'n onderwyser
en die Wysheid wat hulle bring!
en hul gedagtes met feite
en idees fatsoeneer
wat deel in hulle prestasies.
Hulle wat raad gee en
'n liefde vir kennis inspireer,
waar hul waarheid die pad verlig
waar die jonges nog moet leer.
Want die toekoms skitter blink met elke les
en elke glimlag wat hulle verleng.
Nooit doen hulle minder as hulle bes
met elke doel wat hulle help bereik.
Want die opkoms van menige digter,
Koning of filosoof
het begin met 'n onderwyser
en die Wysheid wat hulle bring!
[Anoniem]
Thursday, 20 June 2024
Dink daaroor ...
Sukses:
As jy dink jy is verslaan, dan is jy ...
As jy dink jy durf nie, dan kan jy nie ...
As jy graag wil wen, maar dink jy kan nie,
is dit 'n uitgemaakte saak, jy sal nie ...
Sukses begin met 'n mens se wil,
dit is alles net 'n denkpatroon.
Die wenner van die lewe se geveg
gaan nie altyd na die sterker
of die vinniger man nie.
Maar gouer of later is die man wat wen
die een wat dink
hy kan.
[Anoniem]
As jy dink jy durf nie, dan kan jy nie ...
As jy graag wil wen, maar dink jy kan nie,
is dit 'n uitgemaakte saak, jy sal nie ...
Sukses begin met 'n mens se wil,
dit is alles net 'n denkpatroon.
Die wenner van die lewe se geveg
gaan nie altyd na die sterker
of die vinniger man nie.
Maar gouer of later is die man wat wen
die een wat dink
hy kan.
[Anoniem]
Thursday, 31 August 2023
Thursday, 17 August 2023
Thursday, 25 May 2023
Dink daaroor ...
As jy 'n goeie leier is, dan is hierdie eienskappe deel van jou menswees:
Vriendelikheid
Respek vir ander
Eerlikheid
Regverdigheid
Sorgsaamheid
Dapperheid
Selfvertroue
Nakom van beloftes
Vergewensgesindheid
Onselfsugtig
Hardwerkend
Barmhartig
Spanwerker
Betroubaar
Geduldig
Bekommerd oor ander
Goeie luisteraar
Dink voordat jy doen
Doen wat reg is
Antisipeer
[Dankie, Alex, vir hierdie stukkie raad.]
Saturday, 23 July 2022
Die verskil ...
Die baas dryf sy mense.
Die leier inspireer hulle ...
Die baas maak staat op gesag.
Die leier maak staat op welwillendheid ...
Die baas boesem vrees in.
Die leier straal liefde uit ...
Die baas sê: “Ek ...”
Die leier sê: “Ons ...”
Die baas wys wie is verkeerd.
Die leier wys wat is verkeerd ...
Die baas weet hoe dit gedoen moet word.
Die leier weet hoe om dit te doen ...
Die baas vereis respek.
Die leier kry respek ...
Die baas maak staat op gesag.
Die leier maak staat op welwillendheid ...
Die baas boesem vrees in.
Die leier straal liefde uit ...
Die baas sê: “Ek ...”
Die leier sê: “Ons ...”
Die baas wys wie is verkeerd.
Die leier wys wat is verkeerd ...
Die baas weet hoe dit gedoen moet word.
Die leier weet hoe om dit te doen ...
Die baas vereis respek.
Die leier kry respek ...
Monday, 23 September 2019
Wat is leierskap?
Jou drome vir jou toekoms bepaal die wyse waarop jy as leier gaan funksioneer. Droom groot, sodat dit 'n impak kan hê op die mense rondom jou.
'n Leier het 'n droom en inspireer mense om te glo en te werk om daardie droom te bereik. 'n Leier voer ‘n saak enduit en voorsien en berei die regte omgewing voor vir mense om goed te presteer.
Maak 'n verskil aan die leerders by HTS Welkom en help hulle om drome vir 2020 te hê.
Saturday, 5 August 2017
Leierskapseminaar te Ladysmith...
Tuesday, 18 July 2017
Subscribe to:
Posts (Atom)










