Advertensies




























GO IMMEDIATELY TO


Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNetNotas, toetse en vraestelle2015-11-03
Matrikulante 2016: hier is hulp – ses jaar se wiskundevraestelle en -memorandums!
Die Tekkie-Buildmat-basketbalspan!






0836553534
Planet Friendly bags made from recycled seatbelts, reused upholstery, all materials are locally sourced and made by people with disabilities
http://www.iscreamandred.co.za/
I Scream & Red is a Planet Friendly Company that creates bags made from recycled seatbelts, reused car/ homestead upholstery and rejected fabric Sample books. They also bind all their products with natural or organic cotton and materials to ensure that they are biodegradable. Scream & Red trains and empowers people from previously and currently disadvantaged backgrounds with the skills to create these products and to sustain employment in order to significantly improve their lives.

Klank- en beligtingdeskundige 
Blaas lewe in jou geleentheid - kontak Louis!





Staalstrukture
Vervaardiging van alle staalstrukture, palisade en "devils fork-heinings" kontak TK-staalwerkde!

Odendaalstraat 2 Odendaalsrus
e-pos: tkstaalwerke@hotmail.com
Faks: 086 618 7633
Kantoor: 057 398 1348
Kalie: 083 262 3247
Wimpie 082 938 7225

Personeel doen 'n kursus in strategiese beplanning

Hierdie kursus en vele meer, word deur Education Platform aangebied.

Kontak- nommers: 082 741 9610 of 083 441 5805

Skaak / skaakstelle

Skuif na prestasie
Geskryf deur Chris Greyling
Riglyne vir verbeterde konsentrasie en akademiese prestasie vir alle kinders.skaak

Dat skaak ’n belangrike rol by die opvoeding van kinders kan speel, word al meer en meer deur die regering, ouers en opvoedkundiges besef. Die regering se ernstige benadering word weerspieël deur die feit dat president Zuma reeds aangekondig het dat skaak reeds in 2010 een van die ses sportsoorte is wat in die toekoms verpligtend by alle skole gaan wees. In 39 lande in die wêreld is dit reeds ‘n verpligte skoolvak.

Die behoefte aan ‘n effektiewe handleiding vir onderwysers en afrigters word deur hierdie handleiding nou dringend aangespreek. Die afgelope meer as dertig jaar het ek intensief betrokke geraak in die praktiese afrigting van skaak. As suksesvolle afrigter het ek besluit om hierdie kennis te boek te stel. Die handleiding is so geskryf dat elkeen dit doeltreffend kan gebruik. Die woord “skaakmat” beteken dan ook letterlik dat die Koning dood is.

Skaak is ‘n fantastiese en opwindende spel wat ‘n speller oneindige plesier verskaf. Dit het ook die voordeel dat ‘n speler se denke, konsentrasie en insig ongelooflik verbreed en verdiep word.

Produkprys: Skaakstel = R165
Skaakstudieboek = R250
Kontak: André Erasmus 083 441 5805


HTS Welkom se melodrama

'n Heerlike melodrama word deur HTS Welkom aangebied. Kom ontspan en geniet die "gaskunstenaars"
wat Welkom die 23ste en 24ste Julie besoek.

Karien van Jaarsveld, DJ Ossewa, Jay en Lianie May, Taylor Swift en Robbie Wessels is maar enkele van die "gaskunstenaars" wat Welkom in hulle besige konsertskedule ingesluit het.

Kontak die skool (057 3523255) vir verdere inligting. Vergeet vir een aand van al jou sorge en laat ander vir jou die ligter kant van die lewe sien! (met of sonder ESKOM)

Waar: HTS Skoolsaal
Koste: R100 per persoon
Wanneer: 23 en 24 Julie 2015

Gespesialiseerde onderrig by tegniese skole!

Senior amptenare by die Nasionale Departement van Onderwys het by 'n onlangse vergadering van tegniese skole bevestig dat gespesialiseerde onderrig gaan terugkom, sodat leerders wat tegniese vakke neem, meer vaardighede kan leer. Leerders sal dan kan kies om te spesialiseer in byvoorbeeld Houtbewerking, Siviele Konstruksie, Pas- en Draaiwerk, Elektriese Kragstelsels of Digitale Stelsels.

Volgens hierdie senior beamptes is die veranderinge spoedeisend, omdat dit noodsaaklik is om die vaardigheidstekort in Suid-Afrika aan te spreek. Tegniese onderrig en tegniese vaardighede is so belangrik in die tydvak waarin ons leef.  

Leerders wat volgende jaar in graad 8 begin, sal beslis vanaf graad 10 hierdie gespesialiseerde tegniese onderrig kan ontvang. Met die oog op die land se toekoms, is dit van kardinale belang dat graad 7-leerders ingeligte besluite moet neem.

By HTS word leerders toegerus met lewensvaardighede sodat hulle kan groei en hul plek in die samelewing kan volstaan. 

Kies nou, kies reg, want dit is belangrik dat jy jou volle potensiaal moet kan bereik.


HTS se melodrama!!!



Aquabionic!!                                                                                                                                                          
  Sakkie vir sakkie les ons jou dors!!
Kontakkoördineerder: 084 440 6166
Aquabionic bestaan uit 'n groep HTS-seuns wat watersakkies, ysies, jellie-ysies en roomysies aan o.a.skole se snoepies verskaf. Hulle hou hulle koste so laag as moontlik om kompeterend in die handelswêreld te wees. Hulle produk is van hoogstaande gehalte en hulle kan enige tyd gekontak word vir vinnige en altyd vriendelike diens!


                    

Bridging Programme for Engineering studies:

Bridging Programme for Engineering studies: Brochure Intro Programme Download
Learners who would like to further their studies in Engineering, but do not meet the required symbols/percentages in compulsory subjects, namely  Mathematics level 5 / 60 %,  Physical Sciences level 5 / 60%, English level 5 / 60% and a 31 total Admission Point Score (APS) for seven subjects, may apply for the Preparation or Introduction (bridging) courses  for Science Engineering and Technology (SET).


Teboho Malang, mnr. Andrew Strauss en Thabang
Morake.
 
CONTACT US
Vaal University of Technology
Andries Potgieter Blvd
Vanderbijlpark
South Africa
1900
Tel +27 16 950 9500





Enjoy Valentines Day!!

Muuvement Entertainment Crew
presents
SNATCH TEAM RNC V-BALI
Where: Harvinia Hall Virginia
When: 14 February 2015 - 18:30 till late!!







Valentyns-hotdog! 

Kom geniet môre en koop 'n heerlike Valentyns-hotdog! 

Die "bes" geklede Tekkie, kan altyd 'n kans staan om sy hotdag met komplimente te kry!