Wenner van die Vrystaatkompetisie is 'n graad 10-leerder, Juan Bam.
Showing posts with label Juan Bam. Show all posts
Showing posts with label Juan Bam. Show all posts
Monday, 17 June 2019
Friday, 7 June 2019
Aquabionic: Kontak die span vir fondsinsameling ...
Skolesnoepies, sportbyeenkomste en laerskoolentrepreneurs - kontak ons vir 'n billike, dog kwaliteitproduk.
Ysies, energie-ysies, jelly-ysies en suiwer water word op bestelling gemaak en afgelewer, teen die beste pryse - kontak Juan 065 113 8647.
EMS-leerders, enige blink wateridees vir entrepreneursdag en ons sit jou idee om in Rand en sent! Waarom wag?

Sunday, 27 August 2017
Twee gr. 8-entrepreneurs met groot planne
Twee graad 8-manne het groot planne vir hulle tegniese toekoms... hulle het besluit om op eie houtjie solank ysterfietsies en ander planthouers te bou - hulle koop die materiaal aan en onder die wakende oog van mnr. Mike Visagie verander hulle yster in kunswerke!
Hierdie twee manne is Juan Bam en Keith West. Hou die koerant dop vir verdere nuus!
(Fotograaf: Keith West)
Hierdie twee manne is Juan Bam en Keith West. Hou die koerant dop vir verdere nuus!
(Fotograaf: Keith West)
Subscribe to:
Comments (Atom)