Showing posts with label Liefdadigheid. Show all posts
Showing posts with label Liefdadigheid. Show all posts

Wednesday, 8 January 2020

Eberhardt Coetzer leef omgee ...

Desembermaand is 'n maand vir uitreik, omgee en vir jou naaste tot diens wees. Dit is voorwaar 'n riem onder die hart as foto's soos hierdie op sosiale media verskyn. Dankie, Eberhardt. Mag 2020 in alle opsigte jou stoutste verwagtinge oortref.