Showing posts with label Graad 8's 2018. Show all posts
Showing posts with label Graad 8's 2018. Show all posts

Saturday, 20 January 2018

Graad 8-naweek!!

Om selfs in 'n modderbad af te koel, is in hierdie hitte 'n heerlike lafenis.

Die graad 8's het sommer die eerste naweek reeds die skoolterrein, die VRL-lede en die onderwysers betrokke by die gr. 8's, op 'n informele wyse leer ken. Vrydagaand het die ouers die personeel ontmoet en saam met hulle gebraai en gekuier!

HTS wens die gr. 8's net die beste toe en spreek die hoop uit dat hulle betrokke Tekkies in die ware sin van die woord sal word!!  



Friday, 19 January 2018

Welkom aan die graad 8's!

Graad 8's loop na hulle sitplekke in die vierkant!