Saturday 31 March 2018

Friday 30 March 2018

Neo Damazane se foto van die skool...

Fotograaf: Neo Damazane
HTS 2016

Winners never quit...


Thursday 29 March 2018

Die lewe is kort... leef elke dag voluit!

Ek is nie 'n fout nie. Ek is God se plan. (Wayde van Niekerk se ma)

Vriende is my inspirasie. (Louis Loock)

My omstandighede bepaal nie my toekoms nie. (Petro van Wyk)

Om arm te wees, maak my sterkter.

Ek wil anders wees. Ek wil iets van my lewe maak.

Kennis...

Kennis is die trappe van wysheid...

Silence...


Wednesday 28 March 2018

Tuesday 27 March 2018

2014... kyk hoe jonk lyk almal!

Lesala loop 'n pad met sy Alma mater!

An extraordinary man...


Sunday 25 March 2018

Geluk, mnr. JD van den Berg!!

Mnr. JD van den Berg is gekies vir die NVS-Aksiekrieket A-span. Baie geluk, Meneer. Die idioom: "Vandag fiks, môre niks", is glad nie op mnr. Van den Berg van toepassing nie.

Inspire!


Saturday 24 March 2018

Your time is limited...

Your time is limited, so don't waste it living someone else's life. Don't be trapped by dogma - which is living with the results of other people's thinking. Don't let the noise of others' opinions drown out your own inner voice. And most important, have the courage to follow your heart and intuition. 
Steve Jobs

A gold medal...?


Sometimes you win...


Friday 23 March 2018

Thursday 22 March 2018

SA-atletiekbyeenkoms in Potchefstroom

'n Waternat Potch laat sommige atlete wonder of hulle nie liewers vir 'n swemkampioenskap moes voorberei het nie.


Wednesday 21 March 2018

4 Tekkie-atlete in die VS-span!!





Die VS-span in Potchefstroom tydens die SA-
kampioenskappe. Fotograaf: Mnr. Henk van Vuuren
















Ons eie kunstenaar in wording...


Amazing opportunity...


Tuesday 20 March 2018

Monday 19 March 2018

Sunday 18 March 2018

Saturday 17 March 2018

Well done, basketball team!!

Basketball Friendly Tournament
Game 1: HTS vs Leseding: 31 - 4
Game 2: HTS vs Harmony High: 13- 7









The road to success...


Friday 16 March 2018

Tuesday 13 March 2018

Monday 12 March 2018

Sunday 11 March 2018

Werk jy aan jou lewenspad?

Jy moet elke dag van jou lewe besig wees om aan jou lewenspad te werk. Dit is dié een pad wat permanent onder konstruksie moet wees.

A teacher's purpose...


Saturday 10 March 2018