![]() |
| Dankie, mev. Botes vir die vroegtydige voorstelle. Aangesien dit na 'n wintertema lyk, sal die datum moet verskuif. Stuur voorstelle so gou as moontlik in. |
Showing posts with label Annelené Botes. Show all posts
Showing posts with label Annelené Botes. Show all posts
Wednesday, 1 April 2020
Voorstelle vir matriekafskeid 2020
Thursday, 9 May 2019
2019: SAOU-funksie ...
Saturday, 15 December 2018
Sunday, 27 May 2018
Twee onderwyseresse na Israel...
Mevv. Nelly Odendaal en Annelené Botes is Saterdagoggend vir 'n heen en weertjie na Israel. Hulle het die Jerusalemfees bygewoon. 'n Besondere voorreg om te ervaar hoe vinnig die Bybel deurgelees kan word, die klaagmuur en allerhande Bybelse lekkernye was deel van die fees...
Op die foto kan duidelik gesien word dat hulle ook by die fees gewerk het...
Op die foto kan duidelik gesien word dat hulle ook by die fees gewerk het...
Subscribe to:
Posts (Atom)





