Showing posts with label Sterktewense. Show all posts
Showing posts with label Sterktewense. Show all posts

Thursday, 30 October 2025

BEST OF LUCK CLASS OF 2025!


Good luck to our matrics who are writing their first final exam paper today. May the Lord bless each of you with the necessary knowledge, wisdom and insight.

Wednesday, 4 June 2025

Sterkte met die eksamen, Tekkies!!

Aan al die leerders, maar veral vir die matrieks, die tyd het aangebreek om te wys waarvoor julle so hard gewerk het! Matrieks, onthou, hierdie is julle derde laaste eksamen. Meet en weeg jouself ten opsigte van die einde van die jaar! 

Onthou altyd::
* Jy is tot baie meer in staat as wat jy dink.
* Glo in jouself en in God.
* Harde werk en deursettingsvermoë maak ’n groot verskil.
* ’n Eksamen meet nie jou waarde nie - dit is net ’n kans om jou kennis te wys.

Geniet jou eksamen!

Monday, 28 October 2024

Good luck to our matrics


On behalf of the school principal, teachers, parents, families and wellwishers, you are in our thoughts and prayers and we at Tekkie Tonic wish you good luck.

Thursday, 17 October 2024

2024 NSC October/November examination timetable

Click on the picture itself.

Sterkte, Tekkies!


Die matriekeindeksamen begin volgende week. 
Ons allerbeste wense aan al ons leerders. Doen net jou bes!

Tuesday, 1 October 2024

Welkom terug, Tekkies!



Welkom terug aan elke Tekkie en Tekkie-onderwyser! Ons sien uit na die laaste kwartaal van 2024.Sterkte met dié kwartaal! Matrieks, ons dink aan julle!

[Klik HIER om alles op ons nuwe FB te lees.]

Monday, 30 October 2023

Good luck to our matrics


BEST OF LUCK CLASS OF 2023!
Good luck to our matrics who are writing their first final exam paper today. May the Lord bless each of you with the necessary knowledge, wisdom and insight. You are in our thoughts and prayers.

BAIE STERKTE KLAS VAN 2023!
Baie sterkte aan ons matrieks wat vandag hul eerste eindeksamenvraestel skryf. Mag die Here julle elkeen met die nodige kennis, wysheid en insig seën. Wees gefokus en doen julle uiterste bes.