Friday 30 September 2022

Thursday 29 September 2022

Tekkies Heritage Day 2022

 


Mimi Makgitla and Johann Kruger 

The winners: Mimi Makgitla and Siya Khoza

Click HERE for more photos.

Wednesday 28 September 2022

Monday 26 September 2022

Maandag-motivering

"Dit is nie die berg wat ons verower nie, maar onsself." - Edmund Hillary

Friday 23 September 2022

Die roos tussen die dorings ...

 
In die skool se voortuin, so half weggesteek, is daar 'n roosboom wat 'n skugter bydrae tot die lente maak ... die enkele pienk knop gaan binnekort die enigste roos tussen die spreekwoordelike dorings wees. Selfs die grasperk is nog in hul wintergewaad en die plante sukkel om aan die wisselvallige buie van die weer gewoond te raak. Geniet intussen die een roos wat 'n verskil aan die tuin maak.

Mnr. Shuping besig met tradisionele zuludanse

 

Wednesday 21 September 2022

Monday 19 September 2022

Maandag-motivering

“Volharding waarborg resultate.” - Paramahansa Yogananda

Saturday 17 September 2022

VVV: En die wenner is ...


Die drie bittereinders wat aan die Vyf Vrydagvrae (VVV) deelgeneem het en wat so 'n lekker Vrydagmiddagversnapperinkie gekry het, is Motsamai Potse, Mokete Dlamini en Mojalefa Selometsi. Onthou, elke Vrydagmiddag is daar 'n ietsie te wen in die VVV-vasvra! Sien jou daar!! 

'n Tekkie by die PanSALB-werkswinkel

Veronique Alexander, 'n personeellid van HTS, het Donderdag en Vrydag die insiggewende en baie informatiewe werkswinkel vir gebaretaal bygewoon. Hier wys sy vir die kamera dat alles reg en piekfyn is ... en dat sy die kursus sommer baie geniet het.

Gaan kuier gerus HIER en HIER en ook sommer HIER om so 'n kykie in die nie-amptelike amptelike 12de taal van ons land te gaan kyk.   

Friday 16 September 2022

Bloemfontein hier kom ons!




Die opwinding loop hoog by die aankoms van die Tekkie-span in Bloemfontein. Met al die kompetisie-adrenalien wat deur hierdie manne se are bruis, kan ESKOM kom kers opsteek.  

[Dankie, aan Dylan vir die foto's.]

Come and visit us

Thursday 15 September 2022

PanSALB TO LAUNCH DEAF AWARENESS MONTH (September)

SOUTH AFRICAN SIGN LANGUAGE DICTIONARY

The Pan South African Language Board (PanSALB) in conjunction with the National Institute for the Deaf (NID) will on Thursday, 1 September 2022, launch Deaf Awareness Month and the first bilingual South African Sign Language (SASL) Dictionary at a media briefing to be conducted at the Imbizo Media Centre, Parliament of South Africa and the official launch at Iziko Museums of South Africa, TH Barry Lecture Theatre in Cape Town.

September is Deaf Awareness Month which coincides with the South African Heritage Month. This period is used to celebrate the rich cultural history of the Deaf community and continue the work of advocating for the rights of Deaf people. Throughout the month, PanSALB will be conducting various activities to raise awareness to bridge the gap between the hearing and the Deaf community to enhance social cohesion.

“South Africa continues to have high levels of illiteracy, however, the high level of illiteracy is not a challenge that is unique to South Africa only, the global statistics released by UNESCO indicate that 774 million adults (15 years and older) still cannot read or write, two-thirds of which are women. Illiteracy is a global challenge, which requires all spheres of government, the private sector, and civil society to form a social compact to reduce the rate of illiteracy in the world” he concluded.



Click HERE and HERE and HERE for more information about PanSALB. 

Wednesday 14 September 2022

'n Breër blik op die Bloemfontein-kompetisie vanaf Naval Hill (!)

 



'n Uitstappie na Naval Hill het ekstra speserye aan die kompetisie gegee. Vanaf Naval Hill kan 'n mens 'n goeie idee kry oor die grootte van Bloemfontein. So ver as wat die oog strek, is die bydraes wat deur tegnici gelewer is, sigbaar. Leerders aan 'n tegniese skool voeg waarde toe aan hulle keuses en beslis aan hulle toekoms. Hulle weet dat daar eendag vir hulle baie deure sal oopgaan. Hoe beter jou opleiding en jou punte, hoe groter jou keuse. 

Daar is 'n reuse tekort aan vaardige tegnici, nie net in Suid-Afrika nie, maar oor die wêreld. As die tendens voortduur, kan ons ons eie salaristjek aan die einde van die maand uitskryf.

[Dankie, aan Dylan vir die foto's.]

Woensdag-waardes

Tuesday 13 September 2022

Monday 12 September 2022

Die Tekkie VS-wenners is ...



Unathi Kula (graad 11) eerste in Automotive met 97,33%, Leloka Mosia (graad 11) derde in pas-en-masjienerie en Olebogeng Merafe (graad 11), derde in Automotive met 83%

[Foto:Fanie Pretorius]

Tekkies, ons is trots op julle!

 VIVA, TEKKIES!!!  

Die kompetisie op distriksvlak het oor die 1000 deelnemers gehad. Die laaste rondte het in Bloemfontein plaasgevind waar die seuns van die verskillende distrikte teen mekaar deelgeneem het. Die skool is trots op die leerders wat besonder goed gevaar het. Viva, Tekkies!

Leerder van HTS Welkom

Posisie in die VS

Persentasie

Automotive

 

 

Unathi Kula (graad 11)

1

97,33%

Olebogeng Merafe (graad 11)

3

83,00%

Dylan Lotter (graad 10)

5

81,33%

Elektronika

 

 

Nkosi Kutyunga (graad 10)

4

78,00%

Mopedi Hlangwane (graad 10)

6

76.00%

Konstruksie

 

 

Mojalefa Lekeka (graad 11)

4

-

Sweiswerk

 

 

Zander Coetzee (graad 10)

9

-

Elektriese tegnologie

 

 

Mokete Dlamini (graad 11)

8

-

Pas- en masjienwerk

 

 

Leloka Mosia (graad 11)

3

-

Pagisho Maruping (graad 11)

7

 -

Kananelo Sebatane (graad 11)

11

 -


The Value of Competition

 

Kananelo's response after the competition: "I enjoyed it a lot. I learned new things. The competition helps me with setting a new goal. While setting goals and making a plan to reach them can be done outside a competition, a competition helps to provide deadlines and progress checks on our goals. A competition helps us also to learn to win and lose gracefully. Nobody likes a boastful person, and nobody likes are pouter. I really appreciate this opportunities. I am a proud Tekkie" 

Maandag-motivering

"As jy nie van die pad hou nie, begin 'n ander een te plavei." - Dolly Parton

Vrystaatse rondte van die tegniese kompetisie in Bloemfontein


Pas- en masjienwerk: Leloka Mosia (3de plek in die Vrystaat)

Saturday 10 September 2022

Tips and Tricks for Examination Success

It is almost time for the September (and November) examinations for our grade 12 learners. Here are four booklets with tips and tricks to get the most out of your performance. Grade 10 and 11 learners will also benefit by reading the general issues.

Use the link below the picture to go to the SCIENCE WEBSITE of the FREE STATE and download your own copy of this.


https://hwscience.blogspot.com/2022/09/tips-and-tricks-for-examination-success.html

Die laaste dag van die kompetisie ...

Een ding van 'n uitgerekte kompetisie is dat die senuwees goed kan knaag. En drie dae is streslank! Dit is amper erger as eksamen ... baie erger ... want jy het niks en niemand waarteen jy jou eindproduk kan meet nie ... jy weet nie wat die ander gedoen het nie en ook nie hoe hulle dit gedoen het nie.

Jy dink oor en oor aan wat jy gedoen het ... verwyt jouself vir die foute wat jy gemaak het en praat jouself moed in dat dit nie so erg was nie.

Oor 'n paar uur is dit die prysuitdeling en daarna 'n heerlike ete! Wie gaan die pryswenner wees?? 

Hierdie manne is die wenners van die eerste rondte wat nou vir Lejweleputswa in Bloemfontein gaan verteenwoordig.

Pas- en masjienwerk (Top 3) - L.Mosia, P. Maruping, K. Sebatane.
Automotive - 1ste plek - U.Kula, 2de plek - O.Merafe, 3de plek - D. Lotter
Sweiswerk - 3de plek - D. Coetzee
Elektronika - 1ste plek - N. Kutyunga, 2de plek - M. Hlangwane
Konstruksie - 2de plek - Mojalefa Lekeka
Power Systems - 3de plek - M.D. Dlamini.


Foto: Fanie Pretorius

Friday 9 September 2022

VVV: En die wenner is ...

Die twee bittereinders uit graad 11D wat na skool op 'n Vrydagmiddag die uitdaging aanvaar om Afrikaanse letterkunde vrae uit te spook. Onder die wakende oog van die klaskaptein, Motsamai Potse, wat die wortel voor hulle neus gehou het, het Samkelo Mboyana en Kgotso Tladi mekaar die stryd aangesê. Hulle was nie haastig nie en het met die gedig gespook, want op 'n Vrydagmiddag is 'n ingevoerde sjokolade uit Pole nie te versmaai nie! Julle is al drie wenners, met baie goeie sportmangees. Maar die wenner van die sjokolade  is ...
Samkelo Mboyana

Carnival THIS SATURDAY



This Carnival is happening THIS SATURDAY!!
Rides and food stalls at HTS Sports Grounds
Tickets are available at all computicket outlets Shoprite and Checkers nation wide

Thursday 8 September 2022

Good luck, Tekkies!


Tough times never last. Tough people do.
Photo: Petro Coetzee