Showing posts with label Donate blood. Show all posts
Showing posts with label Donate blood. Show all posts

Monday, 21 February 2022

Bloed is dikker as water ...


 
Somtyds kook 'n mens se bloed,
en ander kere kruip bloed waar dit
nie kan loop nie, selfs al moet jy
jou bloed skenk om die gewensde
reaksie te kry, dan doen 'n mens
dit met 'n lekker hart! 


Friday, 21 February 2020

Thursday, 8 August 2019

HTS red lewens!!



Shaun Mmutsi een van die manne wat nie bang was om sy kant
te bring sodat lewens gered kan word nie. Dankie vir elke
druppel bloed wat Donderdag geskenk is. 'n Ware geskenk
op Vrouedag van die Tekkie-manne af!
Een van die pligte van 'n junior burgemeester is om toe te sien
dat jou graadmaats moet bloei vir Matjhabeng se bloedbank.
Kgosana Moeketsi het hierdie selfie geneem as bewys van sy
onbaatsugtige en lojale uitvoering van sy pligte.

Thursday, 4 April 2019

Thursday, 6 September 2018

Elke druppel tel!

Tekkies het hierdie week hulle kant gebring en die bloedbank se voorraad aangevul. Dankie aan elkeen wat 'n verskil aan ander se lewens gemaak het. Kyk wie het teen die einde van die dag bloed gesweet!
Mynhardt Greeff, Louise Coutts en Tshediso Mogorosi


Landi Kahts en Cezelle Oberholzer

Hier is twee van die skool se dapper manne,
mnr. Pieter Swanepoel (skoolhoof) en
Francois Basson.

Thursday, 14 June 2018

Sunday, 6 May 2018

MJC members become Council Representatives of the SANBS



















The SANBS hosted a Workshop for the Junior City Council on the 3rd of May 2018 on the awareness of saving lives by donating blood. The selected councilors will be informing people around the Matjhabeng area about the importance of donating blood.
Kgosana Moeketsi (THS Welkom), Mr. Joel (SANBS representative),
Thandeka Monyake (Edmund Rice), Rethabile Mile (Edmund Rice),
Francé Styger (Wessel Maree), Nátani Taljaard (Gimnasium), Mathapelo
Tlhomedi (Wessel Maree), Me. Alta Pienaar (SANBS representative),
Katleho Dhlamini (St Andrews), Kanya Gojo (THS Welkom - Executive
Junior Mayor), Thando Ngesi (St Andrews), Andile Bobojan (Leseding),
Zoleka Sekepe (WHS), Tumelo Masiyenyane (Unitas), Thembi (WHS),
Desebo Lephuthing (Unitas)
Photographer: Katleho Letsaba (THS Welkom)