2014 se matrieks saam met mnre. P Swanepoel en D Joubert |
2010 se entoesiastiese matrieks! |
2010 se entoesiastiese matrieks! |
2009 Loslitdag! Skryf eksamen met 'n verskil! |
2011 se graad 8's deur die beroemde modderpoel! |
2009 se VRL en ook die stigterslede van Dinamika 3099 in 2006! Voorsitter: Sibusiso Tshabalala |
2012 se VRL, saam met mnr. Crauwcamp! Voorsitter: Gunther Hinrichs! |
2011 se graad 8's in weermagdrag! |
2011 se graad 8's tydens 'n waatlemoenfees op Piet Bosch-velde |
2008 skaaktoernooi by HTS |
2002 9B-klasfoto saam met mev. Marietjie
Kleynhans
|
O/15A-rugbyspan: Raymond Brown (K) en Godfrey Mofokeng (O/K) Afrigter: Mnr. W Grobbelaar en skoolhoof: mnr. GI Hinrichs
|
2013 Nyakallo Mothunyane en Pam Watson |
2012 se graad 8's as boemelaars!
|
2012 se graad 8's as hansworse!!
|
2011 se graad 8's van in die modderpoel! |
2010 se graad 8's!!
|
2014 se matrieks, baie jare terug, tydens
hulle graad 8-
oriënteringskamp in 2010 toe hulle nog leergierig was!! |
2011 Die graad 8F's besig met Projek Skoonmaak met mev. Anderson aan stuur!
|
2011 se graad 8's versterk die innerlike!! Mnr. Visagie hou 'n ogie oor die ordelikheid! |
2011 se O/15A-span - ligawenners |
2011 Die graad 8's besig met "Hou HTS
skoon-veldtog" met mev. Anderson aan stuur!
|
2011se reünie - hoofseun Van Wyk Fischer Mnre. John Anderson, Henry Welman, mev. Alda Welman, Van Wyk Fischer, mev. Christa Grobbelaar, mnr. Willem Grobbelaar en mev. Malinda Anderson
|
2008 Goudveldse Expo vir jong wetenskaplikes!!
|
2006 Boomplantdag graad 10A! (Mnr. Nyakallo?)
|
2011 se gr.8-naweek! Hier is die Tekkie-wiele
aan die rol gesit!
|
Aquabionic van HTS is die SA-wenners van die
SAGE-kompetisie in 2011 en is op pad na die VSA!
|
2012 bring mev. Malinda Anderson 'n klein
toneelstuk op die planke met die entoesiastiese koorlede.
|
'n Opgewonde koor op pad na een van hulle
optredes 2012 saam met mev. Malinda Anderson.
|
HTS se 2007-"Springbokspan"
|
Gr. 8-kunsklas van 2012 trakteer die
terreinwerkers o.l.v. mev. Malinda Anderson |
'n Groep Tekkies besoek ClayInk in
Bloemfontein 2010.
|
2010 Jerry Mokoroane op SABC2 -nuus |
2012 Opening in die vierkant |
Valentynsdag 2011 |
Alda Welman, Dot Serfontein, bekende Kroonstadse skryfster en Annelené Botes tydens 'n besoek aan huis van die skryfster. (2013) |
2011 se sokkerspan in druk gesprek!! |
2008 VRL-kamp (hoofseun Elias Samuel) |
2010 civviedag!! |
2009 se matrieks vat die pad!! |
2009 se Kerfeesvaders op pad na 'n kleuterskool! |
2009 Top 10 op pad na Gold Reef City |
2009 Dinamika 3099 het die koek laat bak vir die senior burgers!! |
2008 se hoofseun, Elias Samuel laat sy hare
waai vir Kansa! Gewillige helpers
|
2012 VRL-kamp
|