Die uitdrukking dat 'n foto meer sê as 'n 1000 woorde, is ook van toepassing op hierdie Tekkie-stalletjie. "Success always leaves footprints" is inderdaad waar.
Foto's: Dawie de Jager
Showing posts with label Dawie de Jager. Show all posts
Showing posts with label Dawie de Jager. Show all posts
Friday, 26 April 2019
Monday, 22 April 2019
Tekkie se tweede asem ...
Foto's: Dawie de Jager
Thursday, 18 April 2019
'n Fikse voorbeeld ...
Mevv. Marguerite Pienaar en Estia Greeff besig om vir die personeel 'n "fikse voorbeeld" te stel. Merkfiks is van nul en gener waarde in die alledaagse lewe!
Foto: Dawie de Jager
Foto: Dawie de Jager
Friday, 5 April 2019
Friday, 22 March 2019
Sportweni: Sportafrigting - uit die boonste takke ...
Thursday, 13 September 2018
Waarvoor wag jy? "You earn your body ..."
HTS beskik oor die dienste van 'n bekwame biokinetikus, asook 'n volledig toegeruste gimnasium. Sportmanne kom klop hier aan vir hulp, raad en natuurlik spiere!
Waarvoor wag jy?
Waarvoor wag jy?
Saturday, 8 September 2018
Baie geluk, Tekkies 7's!
Dié vuur en vlam-span wen 4 wedstryde en verloor 4 en kry 'n algehele 4de plek op die toernooi. Dis iets om te vier en daarom gaan ons 'n vieruurtjie op julle drink. Die span is egter aangevuur om volgende jaar soos 'n lopende vuur deur die wedstryde te gaan. Hou hulle dop!
Tekkies se O/17 7's-rugbytoernooi by Warthog Inn, Brits
14 seuns en twee afrigters het Vrydagoggend vroeg met die toerbus die pad na Brits aangedurf. Hulle moet 8 wedstryde in 24 uur speel (sluit slaap, eet en besigtiging by die 24 uur in.) Die laaste wedstryd begin vanmiddag om 17:00 uur. Die span het ook 'n spanbestuurder en 'n bagasiemeester saamgeneem om sake te vergemaklik. Hulle het gister twee wedstryde gespeel - een gewen en een verloor. Sterkte vir die res van die wedstryde. Ayanda Mqambeni is die kaptein van die span.
Afrigters: Mnre. JD van den Berg, Dawie de Jager,
Foto's: Mnr JD van den Berg
Afrigters: Mnre. JD van den Berg, Dawie de Jager,
Foto's: Mnr JD van den Berg
![]() |
| Vroegoggend, net buite die kamp waar die Tekkies gebly het. |
Thursday, 9 August 2018
Geniet Vrouedag!!!
'n Tekkie-dankie aan mev. Riana Crauwcamp vir dié inisiatief en mnr.Dawie de Jager en die seuns wat die blomme en sjokolade gaan uitdeel het. Hierdie gebaar word opreg waardeer. 'n Vrolike Vrouedag aan elkeen!


![]() |
| Dis heeltemal te verstane dat die tegniese manne 'n draai by die motorhandelaar gaan maak het, om die vroue se dag in te kleur. Wonder of hulle Ford-"fans" is? |
Saturday, 19 May 2018
Eerste rugbyspan: Braai
Fotograaf : Dawie de Jager
Friday, 6 April 2018
Sportweni: 'n Ruskansie so tussendeur...
Sunday, 4 February 2018
2018 new members of the staff
THS Welkom extends a warm welcome to its new members of staff, one of whom is Pastor Joshua
Monyane. Pastor Joshua has 17 years' experience in the pastoral care of young people. He is also a certified life coach and mentor who specialises in motivational speaking and face-to-face interaction with learners. Moreover, Pastor Joshua has been involved in many pastoral care, life coaching and mentorship programmes in the Lejweleputswa Department of Education District.
From left to right: Dawie de Jager, Sports Manager and Marketer; Joost Matthysen, Mathematics and Natural Science Educator; Pastor Joshua Monyane, and Nceba Mgojo, Arts and Culture Educator.
(Photo: André van Dyk)
From left to right: Dawie de Jager, Sports Manager and Marketer; Joost Matthysen, Mathematics and Natural Science Educator; Pastor Joshua Monyane, and Nceba Mgojo, Arts and Culture Educator.
(Photo: André van Dyk)
Subscribe to:
Comments (Atom)







































