Showing posts with label Valentynsdag. Show all posts
Showing posts with label Valentynsdag. Show all posts

Friday, 14 February 2025

Friday, 14 February 2020

'n Wiskundige formule vir Valentynsdag ...


Valentynsdag 2020

Wees soos 'n boom ... 'n Valentynsboom ... wat omgee- en liefde- en naasteliefde vrugte elke dag dra ...nie net op 14 Februarie nie. Gelukkige Valentynsdag!

Friday, 15 February 2019

HTS Uitreik: Valentynsdag 2019

Drie van HTS se manne het saam met mev. Karen Herbst welwillendheid bewys aan 'n klein handjievol Welkommers op Valentynsdag. Een dame van 75 jaar sĂȘ dat dit die eerste keer in haar lewe is dat sy iets vir Valentynsdag kry. En 'n omie in die hospitaal was so dankbaar dat hierdie jongmense hom met sy selfoon kon help ... 'n relatiewe klein probleempie wat 'n groot Valentynsgeskenk geword het. En so sit hulle 'n onverwagte glimlag op gesigte van mense met Valentynsdag en leer hulle die les van om te gee, voel en is baie beter as om te ontvang. Mosa Mfuphi, Andries Grobbelaar en Mthunzi Manyana is die manne agter die glimlagte.






Wednesday, 14 February 2018

Mnr. Valentyn besoek die skool!

Esenam Best Tsewu, Kgosana Moeketsi en Ricardo Menino.
Fotograaf: Katleho Letsaba en Sizwe Mtsambela
HTS-personeel uitgedos in hul rooi vere...

So 'n paar laatkommers...

'n Valentyns-dankie vir Kansa!



Saturday, 18 February 2017

VRL-Valentynsdans 2017












































Fotograaf: Pule Mmula - hoofseun!


Tuesday, 14 February 2017