Afrikaanse Taalwerkvoorbeelde

Terug na HOME PAGE

Hersiening van homofone


1.

Styl en steil

 

 

Seoe hou van die styl van jou hare.  

Die berg is baie steil.

2.

Pyl en peil

 

 

Pule kan goed met 'n pyl en boog skiet.

Pheello, peil die diepte van die dam.

3.

Hart en hard

 

 

Hangane se ouma het 'n baie goeie hart.

Die winkel se brood is so hard soos klip.

4.

Gehad en gehaat

 

 

Ek het 'n duisend boeke gehad.  

Ek het die warm somers gehaat.

5.

Graad en graat

 

 

Thato het sy graad by Tukkies gekry.

Die graat van 'n vis is baie skerp en gevaarlik.

6.

Moet en moed

 

 

Mosege moet elke dag Afrikaans en IGO leer.

My mentor gee vir my moed vir die moeilike eksamen.

7.

Wed en wet

 

 

Mpho wed Thabo dat hy eerste gaan staan.

Volgens die wet mag jy net 80km per uur ry.

8.

Rand en rant

 

 

Rantsie verkoop ysies vir ses rand per boks.

Die bussie staan op die rant van die berg.

9.

Ly en lui

 

 

Lebohang, ly jy aan die gevaarlike afwesigheidsiekte?

Lose, die sokkerkaptein, lei die span op die veld.

10.

Klere en kleure

 

 

Kevin se klere is altyd baie netjies.

Robbie hou nie van die kleur rooi nie.

11.

Hael en haal

 

 

Daar was groot korrels hael tydens die storm.

Theano, gaan haal jou TT-boek by die huis.

12.

Fiets en viets

 

 

Morena ry elke dag met sy peperduur fiets skool toe.

Fokane is viets en netjies aangetrek.

13.

Ryk en reik

 

 

Rethabile se oupa was 'n baie ryk man.

Reitumetse sê vir sy meisie in Pretoria om na die sterre te reik.

14.

Syne en seine

 

 

Simbongile se siviele boeke is syne.

Siphesihle verstaan seine, gebaretaal en ook vingertaal.

15.

Miere en mure

 

 

Maruma moet by die miere gaan leer wat harde werk is.

Marumo se mure in sy kamer is vol fisiese wetenskapdefinisies geplak.


Hersiening van homonieme

Klik HIER vir inligting

1.

leer

leather

 

 

ladder

 

 

to study

2.

bank

bank (money)

 

 

bench

3.

as       

ashes (dink aan Pryslied)

 

 

(as jy gaan...)  - (if you go..)

4.

pos

position or job

 

 

post, mail

5.

steel

steal

 

 

handle of a tool (of an axe or shovel)

6.

by

bee

 

 

close to

7.

geld

money

 

 

valid, applicable

8.

kan

can (container)

 

 

can (able to)

9.

ken

chin

 

 

to be acquainted with

10.

lewer

liver (organ in the body)

 

 

deliver

11.

noot

musical note

 

 

paper bill (money)

12.

vas

tight

 

 

fasting (no food and water)

13.

brak

dog (negative)

 

 

salty water

14.

rys

rice

 

 

rise

15.

lui

lazy

 

 

ring


Klik HIER

Hersiening van Afrikaanse gesegdes 

1.

Belofte maak skuld.

Promises are binding.

2.

Van uitstel kom afstel.

Procrastination is the thief of time.

3.

Probeer is die beste geweer.

There's nothing like trying.

4.

Van heinde en verre.        

From wide and far.

5.

Na my beskeie mening.

In my humble opinion.

6.

Baie ysters in die vuur hê.

To have many irons in the fire.

7.

Voet by stuk hou.  

To persevere.

8.

'n Voëltjie hoor fluit.

To hear a rumor.

9.

Van toeka se dae af.

From time immemorial.

10.

Iemand in die steek laat. 

Leave someone in the lurch.

11.

In sy spoor trap.

To mind one's P's and Q's.

12.

Planke (balke) saag.         

To snore.

13.

Gou op sy perdjie wees. 

To be quick-tempered.

14.

Môre is nog 'n dag.

Tomorrow will do just as well.

15.

Aan iemand se lippe hang.

To hang on a persons words.

16.

Lepel in die dak steek.     

To die.

17.

Stadig oor die klippe.

Be careful.  Go slowly.

18.

Vir iemand 'n klip uit die pad rol.

To do somebody a favor.

19.

Dit slaan my dronk.

That beats me.

20.

Die hande uit die mou steek.

Put the shoulder to the wheel.