Showing posts with label Pieter Pretorius. Show all posts
Showing posts with label Pieter Pretorius. Show all posts
Friday, 26 July 2024
Wednesday, 22 April 2020
Saturday, 1 July 2017
Aquabionic deur na SAGE nasionale eindrondte 2017...
Friday, 2 June 2017
Viva Aquabionic!
Aquabionic is deur die Universiteit na die bekendstelling van SAGE uitgenooi om 'n voorlegging te doen. Dit is 'n besondere groot voorreg om SAGE op hierdie manier aan moontlike borge voor te stel. Dit kan vir die entrepreneursprogram verdere deure oopmaak.
Baie geluk, julle en baie baie Tekkie-sterkte!
Sunday, 15 May 2016
Saturday, 14 May 2016
SAGE-VRYSTAAT-WENNERS!!!!
![]() |
| Aquabionic het stof in die oë van hulle opponente geskop, toe hulle gisteraand met 30 punte meer as hulle naaste teenstanders met die louere weggestap het!! |
Mentor: Mev Melissa Broodryk.
Baie geluk!! Julle is waardige wenners!
Friday, 14 August 2015
HTS se nuwe verteenwoordiger!
![]() |
| Pieter Pretorius volg in sy broers se voetspore in die MJC! |
Pieter is 'n veelsydige leerder, wat nie net eerste staan in sy graad nie, maar wat ook 'n sterk belangstelling in entrepreneurskap het. Vanjaar was die tweede keer dat hy aan die SAGE Suid-Afrikaanse kampioenskappe (SAGE - Students for the Advancement of Global Entrepreneurship) deelgeneem het. Hy het provinsiale kleure vir skaak en help ook in sy vrye tyd om geld vir Claws in te samel.
Sunday, 26 July 2015
2015 se melodrama: TekkieTonic
![]() |
| Op die foto verskyn Christopher Brummer (lid van Aqaubionic), mevv. Jeannette Guy, Dawn Ray, haar wederhelf mnr. Des Ray en Pieter Pretorius (lid van Aqaubionic) |
HTS-personeel het Tekkie Tonic, 'n melodrama,
uit die boonste rakke aangebied.
'n Heerlike program is Woensdag- middag vir die senior burgers van Welkom opgevoer
en so halfpad deur die program, is die gaste getrakteer op tee en koek. En
terwyl hulle die innerlike versterk, het mnr. André van Dyk tussen die gaste
rondbeweeg, terwyl hy die een liedjie na die ander op die trek- klavier gespeel
het. Party mense het skoon heimwee gekry en dit het hulle laat terugverlang na
hulle jongdae!!
Daarna kon die gehoor weer hulle lagspiere
oefening gaan gee.
Karien van
Jaarsveld, DJ Ossewa, Jay en Lianie May, Taylor Swift en Robbie Wessels is maar
enkele van die "gaskunstenaars" wat opgetree het en die gehoor met
hulle sang en danspassies vermaak het.
Saturday, 11 July 2015
Thursday, 25 June 2015
Oefen vir die lewendige uitsending oorsee!!!
![]() |
| Die Aquabioniete aan die oefen!!! |
Goeie nuus
wat die klomp SAGE-deelnemers gekry het, is dat die SAUK die hele kompetisie
gaan dek en dat dit terselftertyd ook na die oorsese deelnemende lande
uitgesaai gaan word. 'n GROOT geleentheid wat nie sommer elke dag met
skoolleerders gebeur nie! Die SA-kampioenskappe vind vanjaar in Bloemfontein plaas.
Wednesday, 10 June 2015
Tekkie(s) van die maand!!
![]() |
| Christopher Brummer en Pieter Pretorius samel geld en kos in vir Claws Welkom!! |
Thursday, 4 June 2015
Sunday, 31 May 2015
Vrystaat-wenners 2015 in die SRB-afdeling!!
![]() |
| Die Aquabionic-span van HTS!! Afrika Mokhosi (gr. 11), Christopher Brümmer (gr.10), me. Melissa Broodryk (mentor), Wilhelm Erasmus (gr.12) en Pieter Pretorius (gr. 10) |
Nog foto's van die dag is hier beskikbaar!
Monday, 27 April 2015
SAGE: Entrepreneurship
![]() |
Launch of Entrepreneurship Development Program of the University of the Free State -
with Fanie Pretorius, Christopher Brummer, Lesala Khetheng, Wilhelm Erasmus, Afrika Mokhosi, Pieter Pretorius and Thabo Pitse at University of the Free State.
Subscribe to:
Posts (Atom)



















