Showing posts with label Aquabionic. Show all posts
Showing posts with label Aquabionic. Show all posts

Friday, 7 June 2019

Aquabionic: Kontak die span vir fondsinsameling ...

Skolesnoepies, sportbyeenkomste en laerskoolentrepreneurs - kontak ons vir 'n billike, dog kwaliteitproduk.

Ysies, energie-ysies, jelly-ysies en suiwer water word op bestelling gemaak en afgelewer, teen die beste pryse - kontak Juan 065 113 8647.

EMS-leerders, enige blink wateridees vir entrepreneursdag en ons sit jou idee om in Rand en sent! Waarom wag?

Saturday, 1 July 2017

Baie geluk, Aquabionic!

'n Dawwerende tweede plek! Knap gedaan!

Aquabionic deur na SAGE nasionale eindrondte 2017...


Aquabionic, HTS se enigste span wat deurgedring het na die
eindrondte. Hier is Pieter Pretorius en George Motapane
besig om aan hulle toesprake te werk!
Sterkte, Manne!!
Die videograaf, Alumni-lid - Wilhelm Erasmus.