| Gaan kuier HIER! |
Showing posts with label Skryfwerk. Show all posts

Saturday, 29 January 2022
Saturday, 21 September 2019
Woordwoekeraars!
'n Heerlike werkswinkel, waar almal aktief deelgeneem het, is gedurende die matrieks se vakansiedag aangebied. Die woordwoekeraars is dit eens dat ons dit maar kan herhaal.
Elkeen se bydrae was so sinvol en die tweerigtingverkeer het by tye teen N1-spoed mekaar verbygegaan. Teen die tyd dat ons ons oë uitgevee het, was dit reeds 14:00. Dit beteken effektief dat ons 'n hele skooldag (7 periodes en twee pouses) gewerk het en dit geniet het.
Mnre. Khoza en Vusi - hierdie klomp manne is ysters!
Foto's: Alda Welman

Die EIS-werkswinkel vir Afrikaans!
Subscribe to:
Posts (Atom)