Showing posts with label Ben Barnard. Show all posts
Showing posts with label Ben Barnard. Show all posts

Monday, 22 February 2016

Gideons besoek HTS Welkom


Dis al ‘n ou Tekkie-tradisie dat die Gideons die skool besoek. Hierdie jaar het hulle weer 'n treffende boodskap aan die leerders oorgedra.

Die leerders is dan ook bevoorreg om ‘n Bybel van hul eie te ontvang. Hiermee word die saad op vrugbare grond gesaai en hopelik sal dit die vrugte dra wat daarby pas.

Saam met mnre. Johan Vorster en Ben Barnard is van die graad 8-leerders wat 'n Bybel ontvang het. Hulle is Kgosi Mokgaudi, Ntandazo Nyiki, Francois Booysen en Demitri Barnes.

Wednesday, 3 June 2015

Graad 8's ontvang Bybels!


Voor: Lebatla Sabata, Tshepo Ramoeba en Ntsikelelo Nohako.
Agter: Mnre. Ben Barnard, Christo Els, Johan Fouche en
Gian Marais.
Die graad 8-leerders het Bybels van die Gideons ontvang. Mnr. Ben Barnard wat elke jaar deel is van die span wat die skool besoek, was self 'n oudleerling van HTS. Hy het in 1964 gematrikuleer.