Friday 30 September 2016

Laaste dag!

Juffrou: Klas, ek hoop julle hou lekker vakansie en kom met meer verstand terug.

Klas: Dankie en dieselfde vir Juffrou.

Wednesday 28 September 2016

'n Fees vir die motorliefhebber!

Kom maak 'n draai en verlustig jou in die gisters van motors!!
Sien jou daar!

Tuesday 27 September 2016

Kaskar bestem vir groter dinge...

Phillip Myburg en Francois Starbuck, twee graad 9-leerders, is elke dag in die werkswinkel, besig om hulle "droomkar" te bou om eerskomende Saterdag aan 'n kompetisie deel te neem.
Ons hou hulle vordering met valkoƫ dop!

Wednesday 21 September 2016

Monday 19 September 2016

Saturday 17 September 2016

Wednesday 14 September 2016

Tuesday 13 September 2016

Monday 12 September 2016

Sunday 11 September 2016

JARU 7's-rugbytoernooi!

Foto's: JD van den Berg















Die uitslae van die naweek:

HTS Welkom teen Rustenburg Hoƫrskool: 19 - 12

HTS Welkom teen Bergsig A: 19 - 15

HTS Welkom teen Bergsig B: 21 - 5

HTS Welkom teen Allen Glen (semifinaal): 36 - 7

HTS Welkom teen Rustenburg in die finaal: 17 - 28!!

'n Baie goeie vertoning en ons is met reg trots op hierdie staatmaker-Tekkies! Baie geluk, Manne!






Saturday 10 September 2016

Do it!!


Friday 9 September 2016

Thursday 8 September 2016

Wednesday 7 September 2016

Tuesday 6 September 2016

Monday 5 September 2016

Friday 2 September 2016

Thursday 1 September 2016