![]() |
My 2 best friends at HTS. Thank you. You make work life so fun! |
Showing posts with label Tyrell Bazley. Show all posts
Showing posts with label Tyrell Bazley. Show all posts
Friday, 2 August 2024
Flashback Friday: 2022 Tyrell Bazley
Thursday, 1 August 2024
Think about it ...
[Click HERE for more info.]
Saturday, 27 July 2024
HTS groet Tyrell
Tyrell was die bemarker en sportbestuurder by HTS Welkom. Hy was 'n bekende en geliefde sanger, wat geen onbekende by die radioluisteraars was nie. Hy was die vorige stasiebestuurder van Radio GoldFM en 'n gewilde omroeper.
Dit is met groot hartseer dat ons die skool se vlag halfmas vir jou laat hang - 'n kollega, 'n vriend en 'n omgeemens wat altyd bereid was om die ekstra myl te loop. Ons sal jou altyd onthou vir jou positiewe persoonlikheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid en jou lewensblyheid - jou plek by die skool is leeg.
Tyrell was 'n natuurlike motiveerder en deel van sy lewensuitkyk was: Your flaws are the stepping stones towards becoming a better version of yourself.
Baie sterkte, kalmte, genade en aanvaarding word vir sy familie toegebid. Tyrell sal vir ewig voortleef in pragtige herinneringe.
Labels:
Bemarker,
Groet,
Herinneringe,
Oorlede,
RIP,
Skoolvlag,
Sportorganiseerder,
Tyrell Bazley,
Vlag
Thursday, 23 June 2022
A special thanks to the committee
Viva Tekkies!
[Click HERE]
Thursday, 18 June 2020
#BlanketProject
If you have a blanket or two to spare, please drop it off at the gate and leave it with our security anytime from 08:00 until 15:00 (weekdays).It is very cold and we want to help our community. Please share with your friends. #BlanketProject. If you have any queries or contributions, contact Tyrell on 084 264 3810.
Saturday, 14 March 2020
Thursday, 5 March 2020
Sunday, 26 January 2020
Atletiekbyeenkoms te Sasolburg
Die atlete moes Saterdagoggend sommer baie vroeg hulle litte roer om aan die atletiekbyeenkoms te Sasolburg te gaan deelneem. Dankie vir julle betrokkenheid en ook al die onderwysers wat saamgegaan het.
Op die foto is mev. Sheree Nieuwenhuis, mnre. Tyrell Bazley en Erick Litjamela,
Op die foto is mev. Sheree Nieuwenhuis, mnre. Tyrell Bazley en Erick Litjamela,
Saturday, 18 January 2020
Friday, 17 January 2020
Subscribe to:
Posts (Atom)































